Read Job Chapter 27 Online
Read Job Chapter 27 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Job in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Job and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Job 27
Hoofstuk 27
1. En Job het verder sy spreuk aangehef en gesê:
2. So waar as God leef wat my my reg ontneem het, en die Almagtige wat my siel bitterheid aangedoen het—
3. want my asem is nog heeltemal in my, en die lewensasem van God is in my neus—
4. my lippe spreek geen onreg nie, en my tong verkondig geen bedrog nie!
5. Dit is ver van my dat ek julle gelyk sou gee; totdat ek die asem uitblaas, sal ek my onskuld nie prysgee nie.
6. Aan my geregtigheid hou ek vas en laat dit nie los nie; my hart veroordeel geeneen van my dae nie.
7. My vyand moet dus verskyn as goddelose en my teëstander as kwaaddoener.
8. Want wat is die verwagting van die goddelose as Hy afsny—as God sy siel wegneem?
9. Sal God sy geroep hoor as benoudheid oor hom kom?
10. Of sal hy hom kan verlustig in die Almagtige, God altyd kan aanroep?
11. Ek sal julle onderrig aangaande die hand van God; wat by die Almagtige is, sal ek nie verberg nie.
12. Kyk, julle het dit almal self aanskou, en waarom koester julle dan ‘n ydele hoop?
13. Dít is die deel van die goddelose mens by God en die erfdeel van die tiranne wat hulle van die Almagtige ontvang:
14. as sy kinders baie word, is dit vir die swaard; en sy spruite word nie versadig met brood nie.
15. Die wat van hom oorbly, word deur die pes begrawe, en sy weduwees ween nie.
16. As hy silwer ophoop soos stof en klere aanskaf soos modder—
17. hy skaf aan, maar die regverdige trek dit aan; en die onskuldige verdeel die silwer.
18. Hy het sy huis gebou soos ‘n mot en soos ‘n skerm wat die oppasser maak.
19. Ryk gaan hy lê, maar hy doen dit nie weer nie; hy maak sy oë oop en—is nie meer nie.
20. Verskrikkinge oorval hom soos waterstrome; in die nag voer ‘n stormwind hom weg.
21. Die oostewind tel hom op, en daar gaan hy; en dit storm hom weg uit sy plek.
22. En God werp op hom af sonder verskoning, vir sy hand moet hy haastig vlug.
23. Hulle klap oor hom in hul hande en spot hom weg uit sy plek.
About Job Chapter 27
Read Job Chapter 27 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Job in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Job
Chapter: 27
Testament: Old Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Job. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Job Chapter 27 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Job Chapter 27?
Job Chapter 27 is part of the Book of Job in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Job Chapter 27 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from Job
Explore More from Ou Testament
- Psalms Chapter 111
- 2 Kronieke Chapter 28
- Psalms Chapter 108
- Rigters Chapter 17
- Jona Chapter 4
- Jeremia Chapter 15
- 2 Konings Chapter 17