For English

Read Job Chapter 18 Online

Read Job Chapter 18 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Job in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Job and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Job 18

Hoofstuk 18

1. Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:

2. Hoe lank wil julle jaag agter woorde? Word verstandig, en daarna sal ons spreek.

3. Waarom word ons as vee gereken, is ons dom in julle oë?

4. Jy, iemand wat homself verskeur in sy toorn—sal om jou ontwil die aarde verlate wees of ‘n rots uit sy plek versit word?

5. Ja, die lig van die goddelose gaan dood, en die vlam van sy vuur bly nie flikker nie.

6. Die lig in sy tent word duisternis, en sy lamp bo hom gaan dood.

7. Sy geweldige treë word ingekort, en sy eie plan gooi hom omver.

8. Want hy raak in ‘n net deur sy eie voete, en hy loop oor die vlegwerk van ‘n vangkuil.

9. ‘n Vangnet gryp sy hakskeen, ‘n strik hou hom vas.

10. ‘n Tou is vir hom verberg in die grond en ‘n valstrik vir hom op die pad.

11. Verskrikkinge beangstig hom aan alle kante en jaag hom so ver as hy gaan.

12. Sy onheil het honger, en die ondergang staan gereed vir sy val.

13. Die eersgeborene van die dood verteer die lede van sy liggaam, hy verteer sy lede.

14. Weggeruk word hy uit sy tent, die voorwerp van sy vertroue; en dit laat hom aanstap na die koning van die verskrikkinge.

15. Daar woon in sy tent iets wat hom nie toebehoort nie; swawel word gestrooi oor sy woning.

16. Onder verdroog sy wortels, en bo verwelk sy tak.

17. Sy gedagtenis vergaan van die aarde af, en hy het geen naam op die wye veld nie.

18. Hulle stoot hom uit die lig in die duisternis, en uit die wêreld verjaag hulle hom.

19. Hy het geen kroos of nageslag onder sy volk en niemand wat oorbly in sy wonings nie.

20. Oor sy dag staan die mense van die Weste verskrik, en siddering gryp die mense van die Ooste aan.

21. Sekerlik, so gaan dit met die wonings van die kwaaddoener en so met die plek van hom wat God nie ken nie.

About Job Chapter 18

Read Job Chapter 18 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Job in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Job
Chapter: 18
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Job. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Job Chapter 18 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Job Chapter 18?

Job Chapter 18 is part of the Book of Job in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Job Chapter 18 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Job

  1. Job Chapter 25
  2. Job Chapter 40
  3. Job Chapter 28
  4. Job Chapter 11
  5. Job Chapter 7
  6. Job Chapter 3
  7. Job Chapter 33

Explore More from Ou Testament

  1. Eksodus Chapter 16
  2. Amos Chapter 3
  3. Numeri Chapter 35
  4. Psalms Chapter 106
  5. Psalms Chapter 80
  6. Spreuke Chapter 15
  7. 1 Samuel Chapter 10

Related Chapters & Readings

  1. Lukas Chapter 4
  2. Deuteronomium Chapter 19
  3. Jesaja Chapter 50
  4. Filippense Chapter 2
  5. Efesiërs Chapter 6
  6. 1 Samuel Chapter 13
  7. Efesiërs Chapter 4
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *