For English

Read Job Chapter 26 Online

Read Job Chapter 26 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Job in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Job and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Job 26

Hoofstuk 26

1. Maar Job het geantwoord en gesê:

2. Hoe goed het jy die onmagtige bygestaan, die kragtelose arm gehelp!

3. Hoe mooi het jy die onwyse raad gegee en beleid in oorvloed bekend gemaak!

4. Aan wie het jy woorde te kenne gegee, en wie se gees het uit jou uitgegaan?

5. Die skimme is beangs onder die waters en onder die bewoners daarvan.

6. Naak lê die doderyk voor Hom, en die plek van vertering het geen bedekking nie—

7. voor Hom wat die noorde uitspan oor die chaos, wat die aarde ophang oor ‘n niks;

8. wat die waters saambind in sy wolke sonder dat die wolkgevaarte daaronder skeur;

9. wat die gesig van die troon toehou deurdat Hy sy wolk daaroor uitsprei.

10. Hy het ‘n kring afgetrek oor die watervlakte tot waar lig in duisternis eindig.

11. Die pilare van die hemel wankel en staan verstom weens sy dreiging.

12. Deur sy krag bring Hy die see in beroering, en deur sy verstand verpletter Hy Rahab.

13. Deur sy asem word die hemel helder; sy hand het die vinnige slang deurboor.

14. Kyk, dit is maar die uitlopers van sy weë, en wat ‘n fluisterwoord hoor ons maar van Hom! Wie sou dan die donder van sy magtige dade verstaan?

About Job Chapter 26

Read Job Chapter 26 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Job in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Job
Chapter: 26
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Job. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Job Chapter 26 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Job Chapter 26?

Job Chapter 26 is part of the Book of Job in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Job Chapter 26 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Job

  1. Jób Chapter 3
  2. Job Chapter 41
  3. Job Chapter 39
  4. Job Chapter 28
  5. Job Chapter 25
  6. Job Chapter 5
  7. Job Chapter 22

Explore More from Ou Testament

  1. 1 Konings Chapter 20
  2. Rigters Chapter 7
  3. Jeremia Chapter 27
  4. Spreuke Chapter 21
  5. 2 Samuel Chapter 12
  6. Hosea Chapter 13
  7. Esegiël Chapter 25

Related Chapters & Readings

  1. Esegiël Chapter 14
  2. Deuteronomium Chapter 13
  3. 1 Korintiërs Chapter 1
  4. Psalms Chapter 102
  5. Numeri Chapter 22
  6. Numeri Chapter 23
  7. Numeri Chapter 21
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *