For English

Read Job Chapter 8 Online

Read Job Chapter 8 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Job in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Job and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Job 8

Hoofstuk 8

1. Toe het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:

2. Hoe lank sal jy hierdie dinge spreek en die woorde van jou mond ‘n geweldige wind wees?

3. Sou God die reg verdraai, of die Almagtige die geregtigheid krenk?

4. As jou kinders teen Hom gesondig het, het Hy hulle aan hul oortreding oorgegee.

5. As jy na God soek en die Almagtige om genade smeek,

6. as jy rein en opreg is, ja, dan sal Hy oor jou opwaak en jou woning herstel ooreenkomstig jou geregtigheid;

7. dan sal jou begin gering wees, maar jou einde baie groot.

8. Want doen tog navraag by die vorige geslag, en gee ag op wat hulle vaders nagespeur het;

9. (want ons is van gister en weet niks nie, omdat ons dae ‘n skaduwee op die aarde is;)

10. sal húlle jou nie leer, jou dit nie sê en woorde uit hul hart voortbring nie?

11. Skiet die biesie op waar geen moeras is nie? Groei die riet sonder water?

12. Nog is dit in sy volle groei—sonder dat dit afgepluk word—dan verdor dit voor al die ander gras.

13. So gaan dit met almal wat God vergeet, en so vergaan die verwagting van die goddelose;

14. sy hoop is afgesny en die voorwerp van sy vertroue is ‘n spinnerak.

15. Hy steun op sy huis, maar dit bly nie staan nie; hy klem hom daaraan vas, maar dit hou geen stand nie.

16. Vol sap staan hy in die son, en sy ranke sprei uit oor sy tuin.

17. Sy wortels is gevleg oor ‘n hoop klippe heen, ‘n kliphuis deurboor hy.

18. As Hy hom vernietig uit sy plek, sal dit hom verloën en sê: Ek het jou nie gesien nie.

19. Kyk, dit is die vreugde van sy lewensweg, en uit die stof spruit daar ander uit!

20. Kyk, God verwerp die vrome nie, en Hy vat die kwaaddoeners nie aan die hand nie.

21. Terwyl Hy jou mond met gelag vervul en jou lippe met gejuig,

22. sal jou haters met skaamte beklee word, en die tent van die goddelose—weg is dit!

About Job Chapter 8

Read Job Chapter 8 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Job in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Job
Chapter: 8
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Job. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Job Chapter 8 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Job Chapter 8?

Job Chapter 8 is part of the Book of Job in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Job Chapter 8 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Job

  1. Jób Chapter 3
  2. Job Chapter 39
  3. Job Chapter 28
  4. Job Chapter 25
  5. Job Chapter 5
  6. Job Chapter 41
  7. Job Chapter 42

Explore More from Ou Testament

  1. Eksodus Chapter 29
  2. 1 Kronieke Chapter 22
  3. Levitikus Chapter 7
  4. Psalms Chapter 76
  5. Miga Chapter 4
  6. Esegiël Chapter 42
  7. 2 Samuel Chapter 13

Related Chapters & Readings

  1. Jesaja Chapter 32
  2. 1 Kronieke Chapter 23
  3. Eksodus Chapter 26
  4. Eksodus Chapter 9
  5. Handelinge Chapter 10
  6. Job Chapter 34
  7. Numeri Chapter 27
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *