Rigters Chapter 17

For English

Read Rigters Chapter 17 Online

Read Rigters Chapter 17 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Rigters in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Rigters and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Rigters 17

Hoofstuk 17

1. Daar was ‘n man van die gebergte van Efraim met die naam van Miga.

2. Dié het aan sy moeder gesê: die elf honderd sikkels silwer wat van u geneem is en waaroor u ‘n vloek uitgespreek het en dit ook voor my ore gesê het—hier is die geld by my, ék het dit geneem. Toe sê sy moeder: Mag jy geseënd wees deur die HERE, my seun!

3. En hy het aan sy moeder die elf honderd sikkels silwer teruggegee. Maar sy moeder het gesê: Ek heilig plegtig die geld aan die HERE; uit my hand is dit vir my seun om ‘n gesnede en ‘n gegote beeld te maak; ek sal dit dan nou aan jou teruggee.

4. Toe hy dan die geld aan sy moeder teruggegee het, neem sy moeder twee honderd sikkels silwer en gee dit aan ‘n goudsmid; en hy het daar ‘n gesnede en ‘n gegote beeld van gemaak wat in die huis van Miga gekom het.

5. Die man Miga het naamlik ‘n godshuis gehad, en hy het ‘n skouerkleed en huisgode gemaak en een van sy seuns aangestel om vir hom priester te wees.

6. In dié dae was daar geen koning in Israel nie: elkeen het gedoen wat reg was in sy oë.

7. En daar was ‘n jongman van Betlehem-Juda, uit die geslag van Juda; hy was ‘n Leviet wat daar as vreemdeling vertoef het.

8. En die man het uit die stad, uit Betlehem-Juda, getrek om te vertoef waar hy plek kon kry; en op sy reis het hy in die gebergte van Efraim gekom tot by die huis van Miga.

9. En Miga vra hom: Waar kom u vandaan? Toe sê hy vir hom: Ek is ‘n Leviet, uit Betlehem-Juda, en ek is op trek om te vertoef waar ek plek kan kry.

10. En Miga sê vir hom: Bly by my, en wees vir my ‘n vader en ‘n priester, dan sal ek u jaarliks tien sikkels silwer gee en ‘n stel klere en u lewensonderhoud. En die Leviet het gegaan,

11. en die Leviet het ingewillig om by die man te bly; en die jongman was vir hom soos een van sy seuns.

12. En Miga het die Leviet aangestel, sodat die jongman sy priester geword het, en hy was in die huis van Miga.

13. Toe sê Miga: Nou weet ek dat die HERE aan my goed sal doen, omdat ek ‘n Leviet as priester het.

About Rigters Chapter 17

Read Rigters Chapter 17 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Rigters in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Rigters
Chapter: 17
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Rigters. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Rigters Chapter 17 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Rigters Chapter 17?

Rigters Chapter 17 is part of the Book of Rigters in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Rigters Chapter 17 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Ou Testament

  1. Jesaja Chapter 5
  2. Jesaja Chapter 12
  3. Jesaja Chapter 6
  4. Jesaja Chapter 2
  5. Jesaja Chapter 1
  6. Jesaja Chapter 14
  7. Jesaja Chapter 3

Explore More from rigters

  1. Rigters Chapter 5
  2. Rigters Chapter 14
  3. Rigters Chapter 10
  4. Rigters Chapter 16
  5. Rigters Chapter 1
  6. Rigters Chapter 20
  7. Rigters Chapter 2

Related Chapters & Readings

  1. 1 Johannes Chapter 4
  2. Psalms Chapter 126
  3. 2 Kronieke Chapter 1
  4. Psalms Chapter 92
  5. Psalms Chapter 50
  6. 1 Korintiërs Chapter 10
  7. Efesiërs Chapter 2
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *