For English

Read Job Chapter 2 Online

Read Job Chapter 2 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Job in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Job and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Job 2

Hoofstuk 2

1. En op ‘n dag toe die seuns van God kom om hulle voor die HERE te stel, het die Satan ook onder hulle gekom om hom voor die HERE te stel.

2. Toe vra die HERE vir die Satan: Waar kom jy vandaan? En die Satan antwoord die HERE en sê: Van ‘n swerftog oor die aarde, wat ek deurkruis het.

3. En die HERE vra vir die Satan: Het jy ag gegee op my kneg Job? Want daar is niemand op die aarde soos hy nie: ‘n man vroom en opreg, godvresend en wat afwyk van die kwaad; en hy volhard nog in sy vroomheid, alhoewel jy My teen hom opgehits het om hom te vernietig sonder oorsaak.

4. Toe het die Satan die HERE geantwoord en gesê: Huid vir huid, en alles wat iemand het, sal hy gee vir sy lewe;

5. maar strek net u hand uit en tas sy gebeente en sy vlees aan—waarlik, hy sal U in u aangesig seën!

6. En die HERE sê aan die Satan: Kyk, hy is in jou hand; spaar net sy lewe.

7. En die Satan het weggegaan van die aangesig van die HERE, en hy het Job met bose swere getref, van sy voetsool tot sy skedel.

8. En hy het vir hom ‘n potskerf geneem om hom daarmee te krap, terwyl hy in die as sit.

9. Toe sê sy vrou vir hom: Volhard jy nog in jou vroomheid? Seën God, en sterf!

10. Maar hy antwoord haar: Soos ‘n dwaas praat, praat jy! Die goeie sou ons van God aanneem, en nie ook die slegte aanneem nie? By dit alles het Job nie gesondig met sy lippe nie.

11. En toe die drie vriende van Job hoor van al hierdie onheile wat hom getref het, het hulle gekom, elkeen uit sy woonplek: Élifas, die Temaniet, en Bildad, die Suhiet, en Sofar, die Naämatiet; en hulle het volgens afspraak byeengekom om hom hul deelneming te betuig en hom te troos.

12. En toe hulle op ‘n afstand hul oë opslaan en hom nie herken nie, het hulle hul stem verhef en geween; ook het hulle elkeen sy mantel geskeur en stof op hul hoofde gestrooi na die hemel toe.

13. En hulle het by hom op die grond gaan sit, sewe dae en sewe nagte lank, sonder dat iemand ‘n woord met hom gepraat het; want hulle het gesien dat die smart baie groot was.

About Job Chapter 2

Read Job Chapter 2 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Job in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Job
Chapter: 2
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Job. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Job Chapter 2 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Job Chapter 2?

Job Chapter 2 is part of the Book of Job in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Job Chapter 2 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Job

  1. Job Chapter 25
  2. Job Chapter 40
  3. Job Chapter 28
  4. Job Chapter 11
  5. Job Chapter 7
  6. Job Chapter 3
  7. Job Chapter 20

Explore More from Ou Testament

  1. Esegiël Chapter 15
  2. Psalms Chapter 126
  3. Levitikus Chapter 21
  4. Job Chapter 17
  5. Psalms Chapter 108
  6. Eksodus Chapter 12
  7. 1 Samuel Chapter 28

Related Chapters & Readings

  1. Job Chapter 5
  2. Lukas Chapter 11
  3. Jeremia Chapter 12
  4. Johannes Chapter 17
  5. Psalms Chapter 51
  6. Josua Chapter 4
  7. Jesaja Chapter 10
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *