Jesaja Chapter 50

For English

Read Jesaja Chapter 50 Online

Read Jesaja Chapter 50 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Jesaja in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Jesaja and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Jesaja 50

Hoofstuk 50

1. So sê die HERE: Waar is tog die skeibrief van julle moeder waarmee Ek haar verstoot het? Of wie is daar van my skuldeisers aan wie Ek julle verkoop het? Kyk, weens jul ongeregtighede is julle verkoop, en weens jul oortredinge is julle moeder verstoot.

2. Waarom het Ek gekom en daar was niemand nie, het Ek geroep en niemand geantwoord nie? Is my hand werklik te kort om te verlos, of is daar in my geen krag om uit te red nie? Kyk, deur my dreiging maak Ek die see droog; Ek maak die riviere tot ‘n woestyn, sodat hulle visse stink, omdat daar geen water is nie, en hulle sterwe van dors.

3. Ek beklee die hemel met swartheid en bedek dit met ‘n roukleed.

4. Die Here HERE het My ‘n geoefende tong gegee, dat Ek kan weet om die vermoeide te verkwik met woorde; Hy wek elke môre, Hy wek my oor om te hoor soos die leerlinge.

5. Die Here HERE het my oor geopen, en Ek was nie wederstrewig nie; Ek het nie agteruitgewyk nie.

6. Ek het my rug gegee vir die wat slaan, en my wange vir die wat die hare uitpluk; my aangesig het Ek nie verberg vir smaadhede en bespuwing nie.

7. Maar die Here HERE help My; daarom kom Ek nie in die skande nie; daarom het Ek my aangesig gemaak soos ‘n keisteen, en Ek weet dat Ek nie beskaamd sal staan nie.

8. Hy is naby wat My reg verskaf. Wie wil met My ‘n regsaak begin? —laat ons saam optree! Wie is my teëparty? —laat hom nader kom na My toe!

9. Kyk, die Here HERE help My: wie is dit wat My kan veroordeel? Kyk, hulle sal almal verslyt soos ‘n kleed; die mot sal hulle eet.

10. Wie is daar onder julle wat die HERE vrees, wat na die stem van sy Kneg luister, wat in duisternisse wandel en geen ligstraal sien nie? —laat hy vertrou op die Naam van die HERE en steun op sy God!

11. Kyk, julle almal wat ‘n vuur aansteek, wat julle met vuurpyle omgord—wandel in die vlam van julle vuur en onder die vuurpyle wat julle aangesteek het! Van my hand het dit julle oorgekom; in smart sal julle neerlê.

About Jesaja Chapter 50

Read Jesaja Chapter 50 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Jesaja in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Jesaja
Chapter: 50
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Jesaja. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Jesaja Chapter 50 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Jesaja Chapter 50?

Jesaja Chapter 50 is part of the Book of Jesaja in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Jesaja Chapter 50 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Jesaja

  1. Jesaja Chapter 5
  2. Jesaja Chapter 12
  3. Jesaja Chapter 2
  4. Jesaja Chapter 1
  5. Jesaja Chapter 14
  6. Jesaja Chapter 6
  7. Jesaja Chapter 3

Explore More from Ou Testament

  1. 2 Kronieke Chapter 33
  2. Jesaja Chapter 59
  3. Genesis Chapter 22
  4. 2 Kronieke Chapter 18
  5. 2 Samuel Chapter 8
  6. Levitikus Chapter 24
  7. 2 Samuel Chapter 4

Related Chapters & Readings

  1. Deuteronomium Chapter 33
  2. Ester Chapter 3
  3. Handelinge Chapter 4
  4. Jesaja Chapter 48
  5. Jeremia Chapter 21
  6. Psalms Chapter 55
  7. Matteus Chapter 25
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *