Read Esegiël Chapter 19 Online
Read Esegiël Chapter 19 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Esegiël in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Esegiël and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Esegiël 19
Hoofstuk 19
1. Verder, hef jy ‘n klaaglied aan oor die vorste van Israel,
2. en sê: Wat was jou moeder? ‘n Leeuin: tussen die leeus het sy gelê, onder die jong leeus het sy haar kleintjies grootgemaak.
3. En sy het een van haar kleintjies opgekweek, ‘n jong leeu het hy geword; en hy het geleer om prooi te verskeur, hy het mense geëet.
4. En die nasies het van hom gehoor; in hulle vangkuil is hy gevang, en hulle het hom met hake na Egipteland gebring.
5. En toe sy sien dat sy teleurgestel is, haar hoop verlore, het sy ‘n ander een van haar kleintjies geneem, hom ‘n jong leeu gemaak.
6. En hy het rondgeloop onder die leeus, het ‘n jong leeu geword en geleer om prooi te verskeur; hy het mense geëet.
7. Hy het hulle weduwees beken en hulle stede verwoes; ja, die land en sy volheid was verskrik vanweë die geluid van sy gebrul.
8. Toe het die nasies rondom uit die lande hulle teen hom opgestel en hul net oor hom uitgesprei; in hulle vangkuil is hy gevang.
9. En hulle het hom in ‘n hok gesit aan hake en hom na die koning van Babel gebring; hulle het hom in vestings gebring, dat sy stem nie meer gehoor sou word op die berge van Israel nie.
10. Jou moeder was soos ‘n wingerdstok in jou rustige tyd; by waters was dit geplant; dit was vrugbaar en vol ranke vanweë die baie waters.
11. En dit het sterk takke gekry om as septers vir heersers te dien, en sy top was hoog tussen die digte takke in; en dit het hom vertoon in sy hoogte, in die menigte van sy ranke.
12. Maar dit is in grimmigheid uitgeruk, teen die grond gegooi, en die oostewind het sy vrugte laat verdroog; hulle is afgeruk en het verdroog; sy sterk tak—die vuur het dit verteer.
13. En nou is dit geplant in die woestyn, in ‘n dor en dorstige land.
14. En vuur het uitgegaan uit sy tak vol lote, dit het sy vrugte verteer; en geen sterk tak is daarin as septer om te heers nie. ‘n Klaaglied is dit, en ‘n klaaglied het dit geword.
About Esegiël Chapter 19
Read Esegiël Chapter 19 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Esegiël in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Esegiël
Chapter: 19
Testament: Old Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Esegiël. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Esegiël Chapter 19 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Esegiël Chapter 19?
Esegiël Chapter 19 is part of the Book of Esegiël in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Esegiël Chapter 19 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from Esegiel
- Esegiël Chapter 1
- Esegiël Chapter 2
- Esegiël Chapter 28
- Esegiël Chapter 27
- Esegiël Chapter 22
- Esegiël Chapter 48
- Esegiël Chapter 45
Explore More from Ou Testament
- 1 Konings Chapter 4
- Psalms Chapter 99
- Jeremia Chapter 11
- Eksodus Chapter 23
- Deuteronomium Chapter 24
- Spreuke Chapter 14
- Levitikus Chapter 14