Esegiël Chapter 15

For English

Read Esegiël Chapter 15 Online

Read Esegiël Chapter 15 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Esegiël in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Esegiël and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Esegiël 15

Hoofstuk 15

1. En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:

2. Mensekind, wat is die hout van die wingerdstok meer as al die hout—die wingerdrank wat onder die hout van die bos is?

3. Word daar hout van geneem om vir ‘n stuk werk te gebruik? Of neem ‘n mens daar ‘n pen van om allerhande goed aan op te hang?

4. Kyk, dit is aan die vuur oorgegee om verteer te word; as die vuur sy twee ente verteer het en sy middelste stuk geskroei is, sal dit deug vir ‘n stuk werk?

5. Kyk, toe dit heel was, kon daar niks van gemaak word nie; hoeveel minder, as die vuur dit verteer het en dit geskroei is, sal daar dan nog iets van gemaak kan word.

6. Daarom, so sê die Here HERE: Soos die hout van die wingerdstok is onder die hout van die bos, wat Ek aan die vuur oorgegee het om verteer te word, so het Ek die inwoners van Jerusalem oorgegee:

7. Ek sal my aangesig teen hulle rig: uit die vuur het hulle voortgekom, en die vuur sal hulle verteer; en julle sal weet dat Ek die HERE is as Ek my aangesig teen hulle rig

8. en die land ‘n wildernis maak, omdat hulle troubreuk begaan het, spreek die Here HERE.

About Esegiël Chapter 15

Read Esegiël Chapter 15 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Esegiël in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Esegiël
Chapter: 15
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Esegiël. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Esegiël Chapter 15 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Esegiël Chapter 15?

Esegiël Chapter 15 is part of the Book of Esegiël in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Esegiël Chapter 15 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Esegiel

  1. Esegiël Chapter 14
  2. Esegiël Chapter 36
  3. Esegiël Chapter 34
  4. Esegiël Chapter 12
  5. Esegiël Chapter 1
  6. Esegiël Chapter 45
  7. Esegiël Chapter 43

Explore More from Ou Testament

  1. Levitikus Chapter 5
  2. Rigters Chapter 11
  3. Esegiël Chapter 36
  4. Esegiël Chapter 14
  5. 1 Kronieke Chapter 7
  6. Josua Chapter 13
  7. Levitikus Chapter 20

Related Chapters & Readings

  1. Deuteronomium Chapter 23
  2. Nehemia Chapter 7
  3. Hebreërs Chapter 9
  4. Psalms Chapter 80
  5. Romeine Chapter 16
  6. Esegiël Chapter 19
  7. Psalms Chapter 144
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *