Read Jona Chapter 2 Online
Read Jona Chapter 2 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Jona in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Jona and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Jona 2
Hoofstuk 2
1. En Jona het tot die HERE sy God gebid uit die ingewande van die vis
2. en gesê: Uit my benoudheid het ek die HERE aangeroep, en Hy het my verhoor; uit die binneste van die doderyk het ek geroep om hulp—U het my stem gehoor.
3. U tog het my in die diepte gewerp, in die hart van die see, sodat ‘n stroom my omring het; al u bare en u golwe het oor my heengegaan.
4. Toe het ek gesê: Ek is weggestoot, weg van u oë; tog sal ek weer u heilige tempel aanskou.
5. Waters het my omring tot aan die siel toe, die vloed was rondom my; seegras was om my hoof gedraai.
6. Ek het afgedaal tot by die grondslae van die berge, die grendels van die aarde het my vir altyd ingesluit; maar U het my lewe uit die kuil opgetrek, HERE my God!
7. Toe my siel in my versmag het, het ek aan die HERE gedink; en my gebed het tot by U gekom in u heilige tempel.
8. Die wat nietige afgode vereer, verlaat die Een wat vir hulle goedertieren is.
9. Ek daarenteen sal aan U offer met ‘n stem van lof; wat ek beloof het, sal ek betaal. Die heil behoort aan die HERE.
10. Daarop het die HERE die vis beveel om Jona op die droë grond uit te spuug.
About Jona Chapter 2
Read Jona Chapter 2 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Jona in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Jona
Chapter: 2
Testament: Old Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Jona. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Jona Chapter 2 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Jona Chapter 2?
Jona Chapter 2 is part of the Book of Jona in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Jona Chapter 2 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from Jona
Explore More from Ou Testament
- Jesaja Chapter 9
- 2 Konings Chapter 10
- Psalms Chapter 65
- Sagaria Chapter 13
- Esegiël Chapter 21
- Numeri Chapter 18
- Jeremia Chapter 25