Psalms Chapter 25

For English

Read Psalms Chapter 25 Online

Read Psalms Chapter 25 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Psalms in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Psalms and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Psalms 25

Hoofstuk 25

1. Tot U, o HERE, hef ek my siel op.

2. Bet. My God, op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie.

3. Gimel. Ja, almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie. Hulle sal beskaamd staan wat troueloos handel sonder oorsaak.

4. Dalet. HERE, maak my u weë bekend; leer my u paaie.

5. He. Lei my in u waarheid en leer my, want U is die God van my heil. U verwag ek die hele dag.

6. Sajin. Dink, HERE, aan u barmhartigheid en u goedertierenhede, want dié is van ewigheid af.

7. Get. Dink nie aan die sondes van my jonkheid en aan my oortredinge nie; dink aan my na u goedertierenheid, om u goedheid ontwil, o HERE!

8. Tet. Die HERE is goed en reg; daarom sal Hy sondaars leer aangaande die weg.

9. Jod. Hy sal die ootmoediges lei in die reg en die ootmoediges sy weg leer.

10. Kaf. Al die paaie van die HERE is goedertierenheid en trou vir die wat sy verbond en sy getuienisse bewaar.

11. Lamed. Om u Naam ontwil, HERE, vergeef my ongeregtigheid, want dit is groot.

12. Mem. Wie tog is die man wat die HERE vrees? Hy sal hom leer aangaande die weg wat hy moet kies.

13. Noen. Hy self sal vernag in die goeie, en sy nageslag sal die land besit.

14. Samek. Die verborgenheid van die HERE is vir die wat Hom vrees, en sy verbond om hulle dit bekend te maak.

15. Ajin. My oë is altyddeur op die HERE, want Hy sal my voete uit die net uitlei.

16. Pe. Wend U tot my en wees my genadig, want ek is eensaam en ellendig.

17. Sade. Die benoudhede van my hart is wyd uitgestrek; lei my uit my angste.

18. Resj. Aanskou my ellende en my moeite, en vergeef al my sondes.

19. Resj. Aanskou my vyande, want hulle is talryk, en hulle haat my met ‘n gewelddadige haat.

20. Sjin. Bewaar my siel en red my; laat my nie beskaamd staan nie, want by U skuil ek.

21. Tau. Laat vroomheid en opregtheid my bewaar, want U verwag ek.

22. o God, verlos Israel uit al sy benoudhede!

About Psalms Chapter 25

Read Psalms Chapter 25 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Psalms in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Psalms
Chapter: 25
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Psalms. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Psalms Chapter 25 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Psalms Chapter 25?

Psalms Chapter 25 is part of the Book of Psalms in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Psalms Chapter 25 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Ou Testament

  1. Jesaja Chapter 5
  2. Numeri Chapter 1
  3. Jesaja Chapter 6
  4. Jesaja Chapter 3
  5. Jesaja Chapter 14
  6. Jesaja Chapter 1
  7. Jesaja Chapter 12

Explore More from Psalms

  1. Psalms Chapter 67
  2. Psalms Chapter 99
  3. Psalms Chapter 72
  4. Psalms Chapter 115
  5. Psalms Chapter 133
  6. Psalms Chapter 35
  7. Psalms Chapter 127

Related Chapters & Readings

  1. Klaagliedere Chapter 2
  2. 2 Kronieke Chapter 32
  3. Sagaria Chapter 13
  4. 2 Konings Chapter 8
  5. Johannes Chapter 12
  6. 2 Samuel Chapter 7
  7. Numeri Chapter 26
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *