Psalms Chapter 19

For English

Read Psalms Chapter 19 Online

Read Psalms Chapter 19 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Psalms in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Psalms and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Psalms 19

Hoofstuk 19

1. Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande.

2. (19:3) Die een dag stort vir die ander ‘n boodskap uit, en die een nag kondig vir die ander kennis aan:

3. (19:4) daar is geen spraak en daar is geen woorde nie—onhoorbaar is hulle stem.

4. (19:5) Hulle meetsnoer gaan uit oor die hele aarde, en hulle woorde tot by die einde van die wêreld. Vir die son het Hy daarin ‘n tent gemaak;

5. (19:6) en dié is soos ‘n bruidegom wat uitgaan uit sy slaapkamer; hy is bly soos ‘n held om die pad te loop.

6. (19:7) Sy uitgang is van die einde van die hemel af, en sy omloop tot by die eindes daarvan, en niks is verborge vir sy hitte nie.

7. (19:8) Die wet van die HERE is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die HERE is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige.

8. (19:9) Die bevele van die HERE is reg: hulle verbly die hart; die gebod van die HERE is suiwer: dit verlig die oë.

9. (19:10) Die vrees van die HERE is rein: dit bestaan tot in ewigheid; die verordeninge van die HERE is waarheid—tesame is hulle regverdig.

10. (19:11) Hulle is begeerliker as goud, ja, as baie fyn goud; en soeter as heuning en heuningstroop.

11. (19:12) Ook word u kneg daardeur gewaarsku; in die onderhouding daarvan is groot loon.

12. (19:13) Die afdwalinge—wie bemerk hulle? Spreek my vry van die wat verborge is.

13. (19:14) Hou u kneg ook terug van moedswillige sondes; laat dit nie oor my heers nie. Dan sal ek onbestraflik wees en vry van groot oortreding.

14. (19:15) Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig, o HERE, my rots en my verlosser!

About Psalms Chapter 19

Read Psalms Chapter 19 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Psalms in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Psalms
Chapter: 19
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Psalms. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Psalms Chapter 19 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Psalms Chapter 19?

Psalms Chapter 19 is part of the Book of Psalms in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Psalms Chapter 19 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Ou Testament

  1. Jesaja Chapter 5
  2. Numeri Chapter 1
  3. Jesaja Chapter 3
  4. Jesaja Chapter 6
  5. Jesaja Chapter 14
  6. Jesaja Chapter 1
  7. Jesaja Chapter 12

Explore More from Psalms

  1. Psalms Chapter 106
  2. Psalms Chapter 89
  3. Psalms Chapter 91
  4. Psalms Chapter 70
  5. Psalms Chapter 103
  6. Psalms Chapter 13
  7. Psalms Chapter 36

Related Chapters & Readings

  1. 1 Tessalonisense Chapter 3
  2. Genesis Chapter 44
  3. 1 Samuel Chapter 30
  4. Ester Chapter 2
  5. Psalms Chapter 15
  6. 2 Samuel Chapter 24
  7. 2 Samuel Chapter 3
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *