Read Spreuke Chapter 9 Online
Read Spreuke Chapter 9 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Spreuke in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Spreuke and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Spreuke 9
Hoofstuk 9
1. Die Wysheid het haar huis gebou, haar sewe pilare uitgekap,
2. haar slagvee geslag, haar wyn gemeng, ook haar tafel gedek.
3. Sy het haar diensmeisies uitgestuur, sy nooi uit op die hange van die stadshoogtes:
4. Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen, wie verstandeloos is, vir hom sê sy:
5. Kom, eet julle van my brood, en drink van die wyn wat ek gemeng het;
6. laat staan die eenvoudigheid, dan sal julle lewe, en betree die weg van verstand.
7. Hy wat ‘n spotter teregwys, behaal vir homself skande, en hy wat ‘n goddelose bestraf, vir homself ‘n skandvlek.
8. Bestraf ‘n spotter nie, anders haat hy jou; bestraf ‘n wyse, en hy sal jou liefhê.
9. Deel mee aan die wyse, en hy sal nog wyser word, leer die regverdige, en hy sal insig vermeerder.
10. Die beginsel van die wysheid is die vrees van die HERE, en kennis van die Heilige is verstand.
11. Want deur my word jou dae meer en word jare van lewe vir jou toegevoeg.
12. As jy wys is, is jy wys tot jou voordeel, en is jy ‘n spotter, dan moet jy dit alleen dra.
13. Vrou Dwaasheid is onrustig, pure eenvoudigheid en heeltemal onkundig;
14. en sy sit by die deur van haar huis, op ‘n stoel op die hoogtes van die stad,
15. om te nooi die wat op die weg verbygaan, die wat op hulle paaie reguit wandel:
16. Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen! En die verstandelose, aan hom sê sy:
17. Gesteelde waters is soet, en brood in die geheim geëet, is lekker.
18. Maar hy weet nie dat dáár skimme is, dat haar genooides in die dieptes van die doderyk is nie.
About Spreuke Chapter 9
Read Spreuke Chapter 9 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Spreuke in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Spreuke
Chapter: 9
Testament: Old Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Spreuke. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Spreuke Chapter 9 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Spreuke Chapter 9?
Spreuke Chapter 9 is part of the Book of Spreuke in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Spreuke Chapter 9 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from Ou Testament
- Jesaja Chapter 5
- Jesaja Chapter 6
- Jesaja Chapter 3
- Jesaja Chapter 2
- Jesaja Chapter 1
- Jesaja Chapter 14
- Jesaja Chapter 12
Explore More from spreuke
- Spreuke Chapter 12
- Spreuke Chapter 11
- Spreuke Chapter 20
- Spreuke Chapter 31
- Spreuke Chapter 10
- Spreuke Chapter 5
- Spreuke Chapter 2