1 Kronieke Chapter 3

For English

Read 1 Kronieke Chapter 3 Online

Read 1 Kronieke Chapter 3 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 1 Kronieke in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of 1 Kronieke and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

1 Kronieke 3

Hoofstuk 3

1. Dit was die seuns van Dawid wat vir hom in Hebron gebore is: die eersgeborene Amnon, by Ahínoam, uit Jísreël; die tweede Daniël, by Abígail, uit Karmel;

2. die derde Absalom, die seun van Máäga, die dogter van Tálmai, die koning van Gésur; die vierde Adónia, die seun van Haggit;

3. die vyfde Sefátja, by Abítal; die sesde Jítream, by sy vrou Egla.

4. Ses is vir hom in Hebron gebore waar hy sewe jaar en ses maande geregeer het; en drie en dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer.

5. En die volgende is vir hom in Jerusalem gebore: Símea en Sobab en Natan en Sálomo, vier by Bat-Sua, die dogter van Ammiël.

6. Verder Jibhar en Elisáma en Elifélet

7. en Noga en Nefeg, en Jáfia

8. en Elisáma en Éljada en Elifélet, nege—

9. almal seuns van Dawid, behalwe die seuns van die byvroue; en Tamar was hulle suster.

10. En die seun van Salomo was Rehábeam; sy seun was Abía; sy seun was Asa; sy seun was Jósafat;

11. sy seun was Joram; sy seun was Ahásia; sy seun was Joas;

12. sy seun was Amásia; sy seun was Asárja; sy seun was Jotam;

13. sy seun was Agas; sy seun was Hiskía; sy seun was Manasse;

14. sy seun was Amon; sy seun was Josía.

15. En die seuns van Josía was: die eersgeborene Jóhanan, die tweede Jójakim, die derde Sedekía, die vierde Sallum.

16. En die seuns van Jójakim was: Jegónja, sy seun, Sedekía, sy seun.

17. En die seuns van Jegónja was Assir; sy seun was Seáltiël;

18. verder Malkíram en Pedája en Senassar, Jekámja, Hósama en Nedábja.

19. En die seuns van Pedája was Serubbábel en Símeï; en die seuns van Serubbábel was: Mesúllam en Hanánja; en Sélomit was hulle suster;

20. en Hásuba en Ohel en Berégja en Hasádja, Jusab-Hesed, vyf.

21. En die seuns van Hanánja was Pelátja, sy seun was Jesaja, sy seun was Refája, sy seun was Arnan, sy seun was Obádja, sy seun was Segánja.

22. En die seuns van Segánja was Semája; en die seuns van Semája was: Hattus en Jígeal en Baríag en Neárja en Safat, ses;

23. en die seuns van Neárja was: Eljoënai en Hiskía en Asríkam, drie;

24. en die seuns van Eljoënai was: Hodáwja en Eljásib en Pelája en Akkub en Jóhanan en Delája en Anáni, sewe.

About 1 Kronieke Chapter 3

Read 1 Kronieke Chapter 3 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 1 Kronieke in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: 1 Kronieke
Chapter: 3
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading 1 Kronieke. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading 1 Kronieke Chapter 3 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is 1 Kronieke Chapter 3?

1 Kronieke Chapter 3 is part of the Book of 1 Kronieke in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete 1 Kronieke Chapter 3 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from 1 Kronieke

  1. 1 Kronieke Chapter 5
  2. 1 Kronieke Chapter 25
  3. 1 Kronieke Chapter 29
  4. 1 Kronieke Chapter 23
  5. 1 Kronieke Chapter 20
  6. 1 Kronieke Chapter 10
  7. 1 Kronieke Chapter 13

Explore More from Ou Testament

  1. Psalms Chapter 39
  2. Eksodus Chapter 6
  3. Esegiël Chapter 38
  4. Psalms Chapter 44
  5. Ester Chapter 6
  6. 1 Konings Chapter 20
  7. 2 Kronieke Chapter 19

Related Chapters & Readings

  1. Josua Chapter 23
  2. Matteus Chapter 23
  3. Psalms Chapter 81
  4. Esegiël Chapter 36
  5. 2 Kronieke Chapter 1
  6. Psalms Chapter 85
  7. Jakobus Chapter 1
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *