Read 1 Kronieke Chapter 20 Online
Read 1 Kronieke Chapter 20 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 1 Kronieke in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of 1 Kronieke and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
1 Kronieke 20
Hoofstuk 20
1. En ná verloop van ‘n jaar, teen die tyd dat die konings uittrek, het Joab die leërmag aangevoer en die land van die kinders van Ammon verwoes; hy het ook gekom en Rabba beleër, terwyl Dawid in Jerusalem gebly het. En Joab het Rabba verslaan en dit afgebreek.
2. En Dawid het die kroon van Milkom van sy hoof afgeneem en bevind dat die gewig daarvan ‘n talent goud was; en daarin was ‘n kosbare steen, en dit het op die hoof van Dawid gekom; en hy het ‘n baie groot buit van die stad uitgebring.
3. Hy het ook die bevolking wat daarin was, uitgebring en hulle met die saag laat saag, en met ysterpenne en met byle laat werk; en so het Dawid gedoen met al die stede van die kinders van Ammon. Toe het Dawid met al die manskappe na Jerusalem teruggegaan.
4. En daarna het daar by Geser oorlog ontstaan met die Filistyne; toe het Síbbegai, die Husatiet, Síppai, uit die kinders van die Refaïte verslaan, sodat hulle onderworpe geraak het.
5. En daar was weer oorlog met die Filistyne; en Élhanan, die seun van Jaïr, het Lagmi, die broer van Goliat, die Gittiet, wie se spiessteel soos ‘n wewersbalk was, verslaan.
6. En daar was weer oorlog by Gat, en daar was ‘n baie lang man met ses vingers aan elke hand en voet, vier en twintig; en hy was ook ‘n afstammeling van die Refaïete.
7. En hy het Israel uitgedaag, maar Jónatan, die seun van Símea, die broer van Dawid, het hom verslaan.
8. Hulle was afstammelinge van die Refaïete in Gat, en hulle het geval deur die hand van Dawid en deur die hand van sy dienaars.
About 1 Kronieke Chapter 20
Read 1 Kronieke Chapter 20 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 1 Kronieke in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: 1 Kronieke
Chapter: 20
Testament: Old Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading 1 Kronieke. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading 1 Kronieke Chapter 20 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is 1 Kronieke Chapter 20?
1 Kronieke Chapter 20 is part of the Book of 1 Kronieke in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete 1 Kronieke Chapter 20 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from 1 Kronieke
- 1 Kronieke Chapter 7
- 1 Kronieke Chapter 5
- 1 Kronieke Chapter 1
- 1 Kronieke Chapter 16
- 1 Kronieke Chapter 15
- 1 Kronieke Chapter 14
- 1 Kronieke Chapter 6
Explore More from Ou Testament
- Levitikus Chapter 23
- Psalms Chapter 146
- Jeremia Chapter 29
- Psalms Chapter 13
- Psalms Chapter 88
- Levitikus Chapter 16
- Jesaja Chapter 50