Klaagliedere Chapter 5

For English

Read Klaagliedere Chapter 5 Online

Read Klaagliedere Chapter 5 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Klaagliedere in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Klaagliedere and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Klaagliedere 5

Hoofstuk 5

1. Dink, HERE, aan wat oor ons gekom het, sien en aanskou ons smaad.

2. Ons erfdeel het na vreemdes oorgegaan, ons huise na uitlanders.

3. Ons het wese geword, sonder ‘n vader, ons moeders is soos weduwees.

4. Ons water drink ons vir geld, ons hout kom teen betaling in.

5. Ons vervolgers is op ons nek; ons is afgemat sonder dat daar rus aan ons gegun word.

6. Na Egipte het ons die hand uitgestrek, na Assur om met brood versadig te word.

7. Ons vaders het gesondig; hulle is daar nie meer nie, en óns dra hulle ongeregtighede.

8. Knegte heers oor ons, niemand ruk ons uit hulle hand weg nie.

9. Met lewensgevaar bring ons ons brood in vanweë die swaard van die woestyn.

10. Ons vel gloei soos ‘n oond vanweë die gloed van die honger.

11. Hulle het vroue in Sion onteer, jonkvroue in die stede van Juda.

12. Vorste is deur hulle hand opgehang, die persoon van die grysaards nie geëer nie.

13. Jongmanne dra die handmeul, en seuns struikel onder die drag hout.

14. Die oudstes is nie meer in die poort nie, die jongmanne sonder hulle snarespel.

15. Die vreugde van ons hart het opgehou, ons koordans het in treurigheid verander.

16. Die kroon van ons hoof het geval; wee ons, dat ons gesondig het.

17. Hierom het ons hart krank geword, hierom is ons oë verduister:

18. ter wille van die berg Sion wat woes lê, waar die jakkalse op rondloop.

19. U, HERE, sit vir ewig, u troon is van geslag tot geslag.

20. Waarom sou U ons vir altyd vergeet, ons verlaat tot in lengte van dae?

21. Bekeer ons tot U, HERE, dan sal ons ons bekeer; vernuwe ons dae soos in die voortyd.

22. Of het U ons heeltemal verwerp, is u toorn teen ons alte groot?

About Klaagliedere Chapter 5

Read Klaagliedere Chapter 5 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Klaagliedere in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Klaagliedere
Chapter: 5
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Klaagliedere. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Klaagliedere Chapter 5 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Klaagliedere Chapter 5?

Klaagliedere Chapter 5 is part of the Book of Klaagliedere in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Klaagliedere Chapter 5 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from klaagliedere

  1. Klaagliedere Chapter 3
  2. Klaagliedere Chapter 2
  3. Klaagliedere Chapter 1
  4. Klaagliedere Chapter 4

Explore More from Ou Testament

  1. Sagaria Chapter 12
  2. 1 Samuel Chapter 2
  3. Ester Chapter 5
  4. 2 Konings Chapter 17
  5. 2 Kronieke Chapter 7
  6. Maleagi Chapter 1
  7. Spreuke Chapter 12

Related Chapters & Readings

  1. Psalms Chapter 2
  2. 1 Samuel Chapter 23
  3. 2 Kronieke Chapter 13
  4. Miga Chapter 7
  5. 2 Kronieke Chapter 19
  6. Psalms Chapter 93
  7. Psalms Chapter 52
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *