2 Kronieke Chapter 27

For English

Read 2 Kronieke Chapter 27 Online

Read 2 Kronieke Chapter 27 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 2 Kronieke in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of 2 Kronieke and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

2 Kronieke 27

Hoofstuk 27

1. Jotam was vyf en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jerúsa, die dogter van Sadok.

2. En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE net soos sy vader Ussía gedoen het; alleenlik het hy nie in die tempel van die HERE ingegaan nie; en die volk het nog verderflik gehandel.

3. Hy het die Boonste Poort van die huis van die HERE gebou, en aan die muur van die Heuwel het hy baie gebou.

4. Verder het hy stede gebou op die gebergte van Juda, en in die bosse het hy forte en torings gebou.

5. Ook het hy oorlog gevoer teen die koning van die kinders van Ammon en hulle oorwin, sodat die kinders van Ammon hom in dié jaar honderd talente silwer en tien duisend kor koring en tien duisend kor gars gegee het; dit het die kinders van Ammon vir hom ook in die tweede en derde jaar gelewer.

6. En Jotam het magtig geword, want hy het sy weë gerig voor die aangesig van die HERE sy God.

7. En die verdere geskiedenis van Jotam en al sy oorloë en sy ondernemings, kyk, dit is beskrywe in die Boek van die konings van Israel en Juda.

8. Hy was vyf en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer.

9. En Jotam het ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe in die stad van Dawid; en sy seun Agas het in sy plek koning geword.

About 2 Kronieke Chapter 27

Read 2 Kronieke Chapter 27 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 2 Kronieke in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: 2 Kronieke
Chapter: 27
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading 2 Kronieke. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading 2 Kronieke Chapter 27 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is 2 Kronieke Chapter 27?

2 Kronieke Chapter 27 is part of the Book of 2 Kronieke in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete 2 Kronieke Chapter 27 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from 2 Kronieke

  1. 2 Kronieke Chapter 35
  2. 2 Kronieke Chapter 33
  3. 2 Kronieke Chapter 24
  4. 2 Kronieke Chapter 19
  5. 2 Kronieke Chapter 3
  6. 2 Kronieke Chapter 1
  7. 2 Kronieke Chapter 26

Explore More from Ou Testament

  1. 1 Kronieke Chapter 8
  2. Psalms Chapter 10
  3. 1 Konings Chapter 16
  4. Levitikus Chapter 11
  5. Esegiël Chapter 24
  6. Job Chapter 20
  7. Haggai Chapter 1

Related Chapters & Readings

  1. 2 Samuel Chapter 18
  2. Numeri Chapter 17
  3. 1 Kronieke Chapter 16
  4. Job Chapter 3
  5. Openbaring Chapter 3
  6. Filemon Chapter 1
  7. Esegiël Chapter 32
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *