Read Esegiël Chapter 35 Online
Read Esegiël Chapter 35 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Esegiël in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Esegiël and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Esegiël 35
Hoofstuk 35
1. Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
2. Mensekind, rig jou aangesig teen die berg Seïr en profeteer teen hom.
3. En sê vir hom: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek het dit teen jou, o berg Seïr! En Ek sal my hand teen jou uitstrek en jou ‘n wildernis en ‘n woesteny maak.
4. Ek sal jou stede ‘n puinhoop maak, en jy self sal ‘n wildernis word; en jy sal weet dat Ek die HERE is.
5. Omdat jy ‘n ewige vyandskap koester en die kinders van Israel in die mag van die swaard oorgelewer het in die tyd van hulle onheil, in die tyd van uiteindelike afrekening,
6. daarom, so waar as Ek leef, spreek die Here HERE, gewis, Ek sal jou tot bloed maak, en bloed sal jou vervolg; omdat jy bloed nie gehaat het nie, sal bloed jou vervolg.
7. En Ek sal die berg Seïr ‘n woesteny en wildernis maak, en uit hom uitroei die wat deurtrek en wat terugkom.
8. En Ek sal sy berge vol maak met die wat uit hom verslaan is; jou heuwels en jou dale en al jou klowe—die wat verslaan is deur die swaard, sal daarin val.
9. Ewige wildernisse sal Ek jou maak, en jou stede sal nie bewoon word nie; en julle sal weet dat Ek die HERE is.
10. Omdat jy sê: Die twee nasies daar en die twee lande sal myne wees, en ons sal dit in besit neem—terwyl tog die HERE daar gewees het—
11. daarom, so waar as Ek leef, spreek die Here HERE, Ek sal handel volgens jou toorn en jou naywer waarmee jy uit jou haat teen hulle gehandel het; en Ek sal onder hulle bekend word as Ek jou oordeel.
12. En jy sal weet dat Ek, die HERE, al jou lasterlike woorde gehoor het wat jy teen die berge van Israel gespreek het deur te sê: Hulle lê woes, hulle is aan ons gegee tot spys.
13. So het julle dan jul groot gehou teen My met julle mond en julle woorde teen My opgehoop; Ek het dit gehoor.
14. So sê die Here HERE: Tot vreugde van die hele aarde sal Ek jou ‘n wildernis maak.
15. Soos jy vrolik was oor die erfdeel van die huis van Israel, omdat dit verwoes is, so sal Ek met jou maak: jy sal ‘n wildernis word, o berg Seïr en die hele Edom, almal saam. En hulle sal weet dat Ek die HERE is.
About Esegiël Chapter 35
Read Esegiël Chapter 35 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Esegiël in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Esegiël
Chapter: 35
Testament: Old Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Esegiël. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Esegiël Chapter 35 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Esegiël Chapter 35?
Esegiël Chapter 35 is part of the Book of Esegiël in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Esegiël Chapter 35 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from Esegiel
- Esegiël Chapter 1
- Esegiël Chapter 2
- Esegiël Chapter 28
- Esegiël Chapter 27
- Esegiël Chapter 48
- Esegiël Chapter 45
- Esegiël Chapter 33
Explore More from Ou Testament
- 1 Kronieke Chapter 4
- Job Chapter 12
- Prediker Chapter 11
- 1 Samuel Chapter 7
- 1 Samuel Chapter 19
- Jesaja Chapter 39
- Genesis Chapter 1