Prediker Chapter 11

For English

Read Prediker Chapter 11 Online

Read Prediker Chapter 11 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Prediker in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Prediker and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Prediker 11

Hoofstuk 11

1. Werp jou brood uit op die water, want ná verloop van baie dae sal jy dit vind.

2. Gee ‘n deel aan sewe, ja, ook aan agt; want jy weet nie watter onheil daar op die aarde sal wees nie.

3. As die wolke vol reën is, giet hulle dit uit op die aarde; en as ‘n boom na die suide of na die noorde val, op die plek waar die boom val, daar bly hy lê.

4. Wie op die wind ag gee, sal nie saai nie; en wie na die wolke kyk, sal nie oes nie.

5. Soos jy nie weet wat die weg van die wind is, of hoe die gebeente in die skoot van ‘n swangere is nie, net so weet jy nie die werk van God wat alles doen nie.

6. Saai jou saad in die môre, en laat teen die aand jou hand nie rus nie; want jy weet nooit watter een sal geluk nie, hierdie of daardie, en of altwee saam goed sal wees nie.

7. Verder, soet is die lig, en goed is dit vir die oë om die son te aanskou.

8. Want as die mens baie jare lewe, moet hy hom in dié almal verheug en dink aan die dae van duisternis, dat dit baie sal wees; alles wat kom, is nietigheid.

9. Verbly jou, o jongeling, in jou jeug en laat jou hart jou vrolik maak in die dae van jou jonkheid; en wandel in die weë van jou hart en in die aanskouing van jou oë; maar weet dat God jou oor al hierdie dinge in die gerig sal bring.

10. En weer verdriet uit jou hart, en hou die kwale weg van jou liggaam, want die jeug en die jonkheid is nietigheid.

About Prediker Chapter 11

Read Prediker Chapter 11 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Prediker in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Prediker
Chapter: 11
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Prediker. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Prediker Chapter 11 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Prediker Chapter 11?

Prediker Chapter 11 is part of the Book of Prediker in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Prediker Chapter 11 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Ou Testament

  1. Jesaja Chapter 5
  2. Numeri Chapter 1
  3. Jesaja Chapter 6
  4. Jesaja Chapter 3
  5. Jesaja Chapter 14
  6. Jesaja Chapter 12
  7. Jesaja Chapter 4

Explore More from prediker

  1. Prediker Chapter 9
  2. Prediker Chapter 6
  3. Prediker Chapter 5
  4. Prediker Chapter 12
  5. Prediker Chapter 9
  6. Prediker Chapter 4
  7. Prediker Chapter 7

Related Chapters & Readings

  1. Genesis Chapter 50
  2. Amos Chapter 6
  3. Genesis Chapter 12
  4. 2 Korintiërs Chapter 11
  5. 2 Petrus Chapter 2
  6. 1 Samuel Chapter 19
  7. Psalms Chapter 39
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *