Esegiël Chapter 25

For English

Read Esegiël Chapter 25 Online

Read Esegiël Chapter 25 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Esegiël in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Esegiël and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Esegiël 25

Hoofstuk 25

1. En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:

2. Mensekind, rig jou aangesig teen die kinders van Ammon, en profeteer teen hulle.

3. En sê aan die kinders van Ammon: Hoor die woord van die Here HERE. So spreek die Here HERE: Omdat jy ha, ha! geroep het oor my heiligdom, omdat dit ontheilig is, en oor die land van Israel, omdat dit verwoes is, en oor die huis van Juda, omdat hulle in ballingskap gegaan het—

4. daarom, kyk, Ek gee jou oor aan die kinders van die Ooste as ‘n besitting, dat hulle hul laers in jou opslaan en hul wonings in jou maak; hulle sal jou vrugte eet, en hulle sal jou melk drink.

5. En Ek sal Rabba ‘n weiveld maak vir kamele en die kinders van Ammon ‘n lêplek vir kleinvee, en julle sal weet dat Ek die HERE is.

6. Want so sê die Here HERE: Omdat jy in die hand geklap en met die voet gestamp het en bly was met volle veragting in die siel oor die land van Israel—

7. daarom, kyk, Ek strek my hand teen jou uit en gee jou as buit vir die nasies, en Ek sal jou uitroei uit die volke en jou uit die lande verdelg; Ek sal jou vernietig, en jy sal weet dat Ek die HERE is.

8. So spreek die Here HERE: Omdat Moab en Seïr sê: Kyk, die huis van Juda is soos al die nasies—

9. daarom, kyk, Ek maak die berghange van Moab oop, dat dit sonder stede is, sonder sy stede in sy hele gebied, die sieraad van die land: Bet-Jésimot, Baäl-Meon en tot Kirjatáim toe;

10. aan die kinders van die Ooste sal Ek dit, saam met die kinders van Ammon, as besitting gee, sodat die kinders van Ammon nie meer genoem sal word onder die nasies nie.

11. Ek sal ook in Moab strafgerigte voltrek; en hulle sal weet dat Ek die HERE is.

12. So sê die Here HERE: Omdat Edom wraaksugtig gehandel het teen die huis van Juda en hom baie skuldig gemaak het en hom op hulle gewreek het—

13. daarom, so sê die Here HERE: Ek sal my hand uitstrek teen Edom en daaruit mens en dier uitroei; en Ek sal dit ‘n puinhoop maak van Teman af, en tot by Dedan sal hulle deur die swaard val.

14. En Ek sal my wraak op Edom in die hand van my volk Israel gee, en hulle sal met Edom handel volgens my toorn en my grimmigheid; so sal hulle dan my wraak gewaar word, spreek die Here HERE.

15. So sê die Here HERE: Omdat die Filistyne wraaksugtig gehandel het en hulle erg gewreek het met veragting in die siel, om te verwoes met ewige vyandskap—

16. daarom, so sê die Here HERE: Kyk, Ek strek my hand uit teen die Filistyne en sal die Kretiërs uitroei en die oorblyfsel van die seekus vernietig.

17. En Ek sal gedugte wraak aan hulle oefen met grimmige strawwe; en hulle sal weet dat Ek die HERE is as Ek my wraak oor hulle bring.

About Esegiël Chapter 25

Read Esegiël Chapter 25 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Esegiël in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Esegiël
Chapter: 25
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Esegiël. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Esegiël Chapter 25 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Esegiël Chapter 25?

Esegiël Chapter 25 is part of the Book of Esegiël in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Esegiël Chapter 25 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Esegiel

  1. Esegiël Chapter 14
  2. Esegiël Chapter 36
  3. Esegiël Chapter 34
  4. Esegiël Chapter 20
  5. Esegiël Chapter 18
  6. Esegiël Chapter 15
  7. Esegiël Chapter 12

Explore More from Ou Testament

  1. 2 Kronieke Chapter 10
  2. Hooglied Chapter 1
  3. Job Chapter 33
  4. Job Chapter 11
  5. Nehemia Chapter 10
  6. Spreuke Chapter 30
  7. 1 Konings Chapter 10

Related Chapters & Readings

  1. Job Chapter 30
  2. Spreuke Chapter 5
  3. Maleagi Chapter 4
  4. 1 Konings Chapter 18
  5. Job Chapter 34
  6. Psalms Chapter 26
  7. Job Chapter 35
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *