Maleagi Chapter 4

For English

Read Maleagi Chapter 4 Online

Read Maleagi Chapter 4 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Maleagi in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Maleagi and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Maleagi 4

Hoofstuk 4

1. Want kyk, die dag kom, en dit brand soos ‘n oond. Dan sal al die vermeteles en almal wat goddeloosheid bedrywe, ‘n stoppel wees; en die dag wat kom, sal hulle aan die brand steek, sê die HERE van die leërskare; sodat dit vir hulle geen wortel of tak sal oorlaat nie.

2. Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal.

3. En julle sal die goddelose vertrap, want hulle sal soos stof wees onder julle voetsole op die dag wat Ek skep, sê die HERE van die leërskare.

4. Dink aan die wet van Moses, my kneg, wat Ek hom beveel het op Horeb vir die hele Israel—insettinge en verordeninge.

5. Kyk, Ek stuur julle die profeet Elía voordat die groot en vreeslike dag van die HERE aanbreek.

6. En hy sal die hart van die vaders terugbring tot die kinders, en die hart van die kinders tot hulle vaders, sodat Ek nie hoef te kom en die land met die banvloek tref nie.

About Maleagi Chapter 4

Read Maleagi Chapter 4 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Maleagi in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Maleagi
Chapter: 4
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Maleagi. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Maleagi Chapter 4 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Maleagi Chapter 4?

Maleagi Chapter 4 is part of the Book of Maleagi in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Maleagi Chapter 4 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Maleagi

  1. Maleagi Chapter 1
  2. Maleagi Chapter 2
  3. Maleagi Chapter 3

Explore More from Ou Testament

  1. Prediker Chapter 6
  2. Jesaja Chapter 30
  3. Eksodus Chapter 23
  4. Job Chapter 24
  5. 1 Kronieke Chapter 25
  6. Job Chapter 39
  7. Jeremia Chapter 41

Related Chapters & Readings

  1. Psalms Chapter 32
  2. Deuteronomium Chapter 21
  3. Galasiërs Chapter 1
  4. Deuteronomium Chapter 28
  5. 2 Samuel Chapter 24
  6. Jesaja Chapter 52
  7. Jeremia Chapter 15
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *