Read Levitikus Chapter 2 Online
Read Levitikus Chapter 2 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Levitikus in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Levitikus and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Levitikus 2
Hoofstuk 2
1. En as iemand aan die HERE ‘n spysoffer bring, moet sy offer fynmeel wees; en hy moet olie daarop giet en wierook daarby voeg;
2. en hy moet dit na die seuns van Aäron, die priesters, bring; en die priester moet daarvan ‘n handvol neem, van die fynmeel met die olie, met al die wierook wat daarby behoort; en hy moet dit as die gedenkoffer op die altaar aan die brand steek, ‘n vuuroffer van lieflike geur aan die HERE.
3. En wat oorbly van die spysoffer, is vir Aäron en sy seuns, ‘n hoogheilige deel van die vuuroffers van die HERE.
4. En as jy ‘n spysoffer bring wat in die oond gebak is, moet dit fynmeel wees, ongesuurde koeke met olie gemeng, en ongesuurde platkoeke met olie bestryk.
5. En as ‘n spysoffer van die bakplaat jou offer is, moet dit fynmeel wees met olie gemeng en ongesuurd.
6. Breek dit in stukkies en giet olie daarop: dit is ‘n spysoffer.
7. En as ‘n spysoffer uit die pan jou offer is, moet dit van fynmeel met olie berei word.
8. Dan moet jy die spysoffer wat daarvan berei word, aan die HERE bring: hulle moet dit na die priester aanbring, en hy moet dit na die altaar dra.
9. En die priester moet van die spysoffer die gedenkoffer daarvan aflig en op die altaar aan die brand steek, ‘n vuuroffer van lieflike geur aan die HERE.
10. En wat oorbly van die spysoffer, is vir Aäron en sy seuns, ‘n hoogheilige deel van die vuuroffers van die HERE.
11. Geen spysoffer wat julle aan die HERE bring, mag van iets wat ingesuur is, berei word nie; want van géén suurdeeg of heuning mag julle vir die HERE ‘n vuuroffer aan die brand steek nie.
12. As ‘n offer van eerstelinge mag julle dit aan die HERE bring, maar op die altaar mag dit nie as lieflike geur kom nie.
13. En jy moet al jou spysoffers met sout berei, en jy mag die sout van die verbond van jou God by jou spysoffer nie laat ontbreek nie; by al jou offers moet jy sout bring.
14. En as jy aan die HERE ‘n spysoffer van eerstelinge bring, moet jy as spysoffer van jou eerstelinge bring: are wat oor die vuur gebraai is, gebreekte korrels van vars graan.
15. En jy moet olie daarby voeg en wierook daarop strooi; ‘n spysoffer is dit.
16. Dan moet die priester die gedenkoffer daarvan, ‘n deel van die gebreekte koring en van die olie met al die wierook, aan die brand steek as ‘n vuuroffer aan die HERE.
About Levitikus Chapter 2
Read Levitikus Chapter 2 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Levitikus in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Levitikus
Chapter: 2
Testament: Old Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Levitikus. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Levitikus Chapter 2 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Levitikus Chapter 2?
Levitikus Chapter 2 is part of the Book of Levitikus in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Levitikus Chapter 2 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from Levitikus
- Levitikus Chapter 19
- Levitikus Chapter 9
- Levitikus Chapter 6
- Levitikus Chapter 3
- Levitikus Chapter 1
- Levitikus Chapter 5
- Levitikus Chapter 12
Explore More from Ou Testament
- Psalms Chapter 56
- 1 Kronieke Chapter 18
- 1 Konings Chapter 8
- Spreuke Chapter 2
- Esegiël Chapter 38
- Esegiël Chapter 46
- Psalms Chapter 145