Jesaja Chapter 35

For English

Read Jesaja Chapter 35 Online

Read Jesaja Chapter 35 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Jesaja in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Jesaja and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Jesaja 35

Hoofstuk 35

1. Die woestyn en die dor land sal bly wees, en die wildernis sal juig en bloei soos ‘n narsing;

2. dit sal lustig bloei en juig, ja, met gejuig en gejubel; die heerlikheid van die Líbanon is aan hom gegee, die sieraad van Karmel en Saron; hulle dáár sal sien die heerlikheid van die HERE, die sieraad van onse God.

3. Versterk die slap hande en maak die struikelende knieë vas.

4. Sê aan die wat vervaard is van hart: Wees sterk, wees nie bevrees nie! Kyk, julle God kom met wraak, met goddelike vergelding; Hy self sal kom en julle verlos.

5. Dan sal die oë van die blindes geopen en die ore van die dowes ontsluit word.

6. Dan sal die lamme spring soos ‘n takbok, en die tong van die stomme sal jubel; want in die woestyn breek waters uit en strome in die wildernis.

7. En die gloeiende grond sal ‘n waterplas word, en die dorsland fonteine van water; in die plek van die jakkalse waar hulle gelê en rus het, is gras met riete en biesies.

8. En dáár sal ‘n grootpad wees en ‘n weg wat die heilige weg genoem sal word; geen onreine sal daarop voorttrek nie, maar vir húlle sal dit wees; wie die weg bewandel—selfs die dwase sal nie dwaal nie.

9. Dáár sal geen leeu wees nie, en geen verskeurende dier sal daarop kom of daar aangetref word nie; maar die verlostes sal daarop wandel;

10. en die losgekooptes van die HERE sal teruggaan en na Sion kom met gejubel, en ewige vreugde sal op hulle hoof wees; vreugde en blydskap sal hulle verkry, maar kommer en gesug vlug weg.

About Jesaja Chapter 35

Read Jesaja Chapter 35 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Jesaja in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Jesaja
Chapter: 35
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Jesaja. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Jesaja Chapter 35 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Jesaja Chapter 35?

Jesaja Chapter 35 is part of the Book of Jesaja in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Jesaja Chapter 35 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Jesaja

  1. Jesaja Chapter 5
  2. Jesaja Chapter 25
  3. Jesaja Chapter 12
  4. Jesaja Chapter 6
  5. Jesaja Chapter 2
  6. Jesaja Chapter 1
  7. Jesaja Chapter 14

Explore More from Ou Testament

  1. 1 Samuel Chapter 20
  2. 2 Kronieke Chapter 31
  3. Esegiël Chapter 19
  4. Jeremia Chapter 35
  5. 2 Kronieke Chapter 20
  6. Habakuk Chapter 3
  7. Deuteronomium Chapter 12

Related Chapters & Readings

  1. Handelinge Chapter 9
  2. Kolossense Chapter 4
  3. Hosea Chapter 3
  4. Prediker Chapter 5
  5. Amos Chapter 6
  6. Levitikus Chapter 16
  7. Jeremia Chapter 22
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *