Read Jesaja Chapter 64 Online
Read Jesaja Chapter 64 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Jesaja in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Jesaja and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Jesaja 64
Hoofstuk 64
1. Ag, as U maar die hemele wou skeur, wou neerdaal, dat die berge wankel voor u aangesig
2. —soos vuur die houtjies aan die brand steek, vuur die water laat opborrel—om u Naam aan u teëstanders bekend te maak, sodat nasies voor u aangesig kan bewe
3. wanneer U vreeslike dinge doen waar ons nie op gehoop het nie—as U maar wou neerdaal, sodat die berge wankel voor u aangesig!
4. Van ouds af tog het niemand dit gehoor of verneem nie, geen oog het ‘n God gesien wat werksaam is vir wie op Hom wag nie, behalwe U.
5. U kom hom tegemoet wat met vreugde geregtigheid beoefen, hulle wat aan U dink op u weë. Kyk, U was toornig, en ons het gesondig; in dié toestand was ons baie lank, en—sal ons verlos word?
6. En ons het almal geword soos ‘n onreine, en al ons geregtighede soos ‘n besoedelde kleed; en ons het almal verdor soos blare, en ons ongeregtighede het ons weggevoer soos die wind.
7. En daar was niemand wat u Naam aangeroep het, wat hom beywer het om U aan te kleef nie; want U het u aangesig vir ons verberg en laat ons wegsmelt deur ons ongeregtighede.
8. Maar nou, HERE, U is ons Vader; ons is die klei, en U is ons Formeerder, en ons almal is die werk van u hand.
9. HERE, wees nie uitermate toornig nie, en dink nie vir ewig aan die ongeregtigheid nie; aanskou dit tog dat ons almal u volk is.
10. U heilige stede het ‘n woestyn geword; Sion het ‘n woestyn geword, Jerusalem ‘n wildernis.
11. Ons heilige en heerlike huis waar ons vaders U geloof het, is met vuur verbrand, en al wat vir ons dierbaar was, het ‘n puinhoop geword.
12. HERE, sal U by hierdie dinge U bedwing? Sal U swyg en ons uitermate verdruk?
About Jesaja Chapter 64
Read Jesaja Chapter 64 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Jesaja in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Jesaja
Chapter: 64
Testament: Old Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Jesaja. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Jesaja Chapter 64 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Jesaja Chapter 64?
Jesaja Chapter 64 is part of the Book of Jesaja in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Jesaja Chapter 64 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from Jesaja
- Jesaja Chapter 5
- Jesaja Chapter 12
- Jesaja Chapter 6
- Jesaja Chapter 2
- Jesaja Chapter 1
- Jesaja Chapter 14
- Jesaja Chapter 3
Explore More from Ou Testament
- Psalms Chapter 1
- Spreuke Chapter 30
- Jeremia Chapter 17
- Levitikus Chapter 24
- 2 Konings Chapter 20
- Jesaja Chapter 39
- 1 Kronieke Chapter 19