Read Kolossense Chapter 4 Online
Read Kolossense Chapter 4 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Kolossense in the New Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Kolossense and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Kolossense 4
Hoofstuk 4
1. Betoon reg en billikheid, here, aan julle diensknegte, omdat julle weet dat julle ook ‘n Here in die hemele het.
2. Volhard in die gebed en waak daarin met danksegging;
3. en bid tegelykertyd ook vir ons, dat God vir ons die deur van die woord mag open om te spreek van die verborgenheid van Christus, waarvoor ek ook in boeie is,
4. dat ek dit openbaar kan maak soos ek dit behoort te spreek.
5. Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit.
6. Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord.
7. Al my omstandighede sal Tíchikus, die geliefde broeder en getroue dienaar en mededienskneg in die Here, julle bekend maak.
8. Ek het hom na julle gestuur juis hiervoor, om julle toestande te leer ken en julle harte te vertroos,
9. saam met Onésimus, die getroue en geliefde broeder wat van julle mense is. Hulle sal julle alles bekend maak wat hier voorval.
10. Aristárchus, my medegevangene, groet julle; en Markus, die neef van Bárnabas, oor wie julle bevele ontvang het—as hy by julle kom, ontvang hom—
11. ook Jesus wat Justus genoem word, manne wat uit die besnydenis is. Hulle alleen is my medewerkers vir die koninkryk van God en hulle was ‘n troos vir my.
12. Épafras wat een van julle is, ‘n dienskneg van Christus, groet julle en stry altyd vir julle in die gebede, dat julle volmaak en volkome mag staan in die ganse wil van God.
13. Want ek getuig van hom dat hy ‘n groot ywer het vir julle en vir die wat in Laodicéa en die wat in Hiërápolis is.
14. Die geneesheer Lukas, die geliefde, en Demas groet julle.
15. Groet die broeders in Laodicéa en Nimfas en die gemeente wat in sy huis is.
16. En wanneer hierdie brief by julle gelees is, sorg dat dit ook in die gemeente van die Laodicense gelees word en dat julle ook dié uit Laodicéa lees.
17. En sê aan Archíppus: Gee ag op die bediening wat jy ontvang het in die Here, dat jy dit vervul.
18. Die groete van Paulus, met my eie hand. Dink aan my boeie. Die genade sy met julle! Amen.
About Kolossense Chapter 4
Read Kolossense Chapter 4 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Kolossense in the New Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Kolossense
Chapter: 4
Testament: New Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Kolossense. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Kolossense Chapter 4 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Kolossense Chapter 4?
Kolossense Chapter 4 is part of the Book of Kolossense in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Kolossense Chapter 4 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from Kolossense
Explore More from Nuwe Testament
- Lukas Chapter 5
- Lukas Chapter 16
- Romeine Chapter 14
- Hebreërs Chapter 9
- Openbaring Chapter 22
- Handelinge Chapter 22
- Openbaring Chapter 14