Prediker Chapter 5

For English

Read Prediker Chapter 5 Online

Read Prediker Chapter 5 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Prediker in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Prediker and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Prediker 5

Hoofstuk 5

1. Gee ag op jou voet as jy na die huis van God gaan, want om nader te kom en te hoor, is beter as dat dwase ‘n slagoffer bring; want hulle het geen verstand nie, sodat hulle kwaad doen.

2. (5:1) Wees nie haastig met jou mond nie, en laat jou hart nie gou ‘n woord uitbring voor die aangesig van God nie; want God is in die hemel, en jy op die aarde. Daarom moet jou woorde min wees.

3. (5:2) Want soos die droom kom deur baie drukte, so die gepraat van die dwaas deur baie woorde.

4. (5:3) As jy ‘n gelofte aan God gedoen het, stel nie uit om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle in dwase nie. Betaal wat jy belowe.

5. (5:4) Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie.

6. (5:5) Laat jou mond nie toe om op jou liggaam ‘n sondeskuld te laai nie, en sê nie voor die gesant van God: Dit was ‘n vergissing nie. Waarom moet God toornig word oor jou stem en die werk van jou hande verwoes?

7. (5:6) Want soos daar baie drome is, so is daar ook nietige woorde in menigte, maar vrees God!

8. (5:7) As jy verdrukking van die arme en berowing van reg en geregtigheid sien in die land—verwonder jou nie oor die saak nie, want ‘n hoër een loer op die hoë, en die hoëres weer op hulle.

9. (5:8) Maar ‘n voordeel vir ‘n land onder alles is dit: ‘n koning wat aan die landbou diensbaar word.

10. (5:9) Hy wat geld liefhet, kry nie genoeg van geld nie, en wie rykdom liefhet, nie van inkomste nie; ook dit is dan tevergeefs.

11. (5:10) As die goed baie word, word die eters baie; watter voordeel het die besitter dan daarvan, behalwe dat sy oë dit aanskou?

12. (5:11) Soet is die slaap van die arbeider, of hy min en of hy baie eet; maar die oorversadiging van die ryke laat hom nie toe om te slaap nie.

13. (5:12) Daar is ‘n smartlike onheil wat ek onder die son gesien het: rykdom wat deur sy besitter bewaar word tot sy eie ongeluk.

14. (5:13) Gaan hierdie rykdom verlore deur ‘n ongeval, en het hy ‘n seun verwek, dan besit dié niks nie.

15. (5:14) Soos hy uit die skoot van sy moeder uitgegaan het, gaan hy naak weer heen soos hy gekom het; en hy sal vir sy moeitevolle arbeid niks wegdra wat hy met hom kan saamneem nie.

16. (5:15) So is dit dan ook ‘n smartlike onheil: net soos hy gekom het, so sal hy heengaan; watter voordeel het hy dan dat hy hom vermoei het vir wind?

17. (5:16) Ook eet hy sy lewe lank in duisternis en het baie ergernis; daarby sy lyding en toorn!

18. (5:17) Kyk, wat ek as ‘n goeie ding gesien het, wat voortreflik is, is dat iemand eet en drink en die goeie geniet vir al sy arbeid waarmee hy hom vermoei onder die son gedurende die getal van sy lewensdae wat God hom gee; want dit is sy deel.

19. (5:18) Ook vir elke mens aan wie God rykdom en skatte gegee het, en wat Hy in staat stel om daarvan te eet en sy deel te neem en hom te verheug by sy moeitevolle arbeid, is dit ‘n gawe van God.

20. (5:19) Want hy dink nie baie aan sy lewensdae nie, omdat God hom laat besig wees met die vreugde van sy hart.

About Prediker Chapter 5

Read Prediker Chapter 5 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Prediker in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Prediker
Chapter: 5
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Prediker. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Prediker Chapter 5 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Prediker Chapter 5?

Prediker Chapter 5 is part of the Book of Prediker in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Prediker Chapter 5 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Ou Testament

  1. Jesaja Chapter 5
  2. Jesaja Chapter 2
  3. Jesaja Chapter 1
  4. Jesaja Chapter 14
  5. Jesaja Chapter 12
  6. Jesaja Chapter 9
  7. Jesaja Chapter 7

Explore More from prediker

  1. Prediker Chapter 5
  2. Prediker Chapter 2
  3. Prediker Chapter 4
  4. Prediker Chapter 2
  5. Prediker Chapter 12
  6. Prediker Chapter 8
  7. Prediker Chapter 11

Related Chapters & Readings

  1. Esegiël Chapter 18
  2. Hooglied Chapter 2
  3. Job Chapter 13
  4. Johannes Chapter 12
  5. 1 Konings Chapter 15
  6. Esegiël Chapter 28
  7. 1 Korintiërs Chapter 7
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *