Hebreërs Chapter 3

For English

Read Hebreërs Chapter 3 Online

Read Hebreërs Chapter 3 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Hebreërs in the New Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Hebreërs and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Hebreërs 3

Hoofstuk 3

1. Daarom, heilige broeders, deelgenote van die hemelse roeping, let op die Apostel en Hoëpriester van ons belydenis, Christus Jesus,

2. wat getrou was aan Hom wat Hom aangestel het, net soos Moses ook in sy hele huis.

3. Want Hy is meer heerlikheid waardig geag as Moses, namate hy wat die huis gebou het, meer eer het as die huis;

4. want elke huis word deur iemand gebou, maar Hy wat alle dinge gebou het, is God.

5. En Moses was wel getrou in sy hele huis as ‘n dienaar, om te getuig van wat nog gespreek sou word,

6. maar Christus as Seun oor sy huis. En ons is sy huis as ons net die vrymoedigheid en die roem van die hoop tot die einde toe onwrikbaar vashou.

7. Daarom, soos die Heilige Gees spreek: Vandag as julle sy stem hoor,

8. verhard julle harte nie soos in die verbittering, in die dag van die versoeking in die woestyn nie,

9. waar julle vaders My versoek, My beproef het en my werke veertig jaar lank gesien het.

10. Daarom het Ek vertoornd geword op daardie geslag en gesê: Altyd dwaal hulle met die hart. Maar húlle het my weë nie leer ken nie,

11. sodat Ek in my toorn gesweer het: Hulle sal in my rus nie ingaan nie.

12. Sorg daarvoor, broeders, dat daar nie miskien in een van julle ‘n bose en ongelowige hart is deurdat hy van die lewende God afvallig word nie.

13. Maar vermaan mekaar elke dag so lank as dit vandag genoem word, sodat niemand van julle deur die verleiding van die sonde verhard word nie.

14. Want ons het deelgenote van Christus geword, as ons net die begin van ons vertroue tot die einde toe onwrikbaar vashou;

15. omdat daar gesê word: Vandag as julle sy stem hoor, verhard julle harte nie soos in die verbittering nie.

16. Wie was dit dan wat gehoor het en Hom verbitter het? Was dit nie almal wat onder leiding van Moses uit Egipte gegaan het nie?

17. En op wie was Hy veertig jaar lank vertoornd? Was dit nie op die wat gesondig het, wie se lyke in die woestyn geval het nie?

18. En aan wie het Hy gesweer dat hulle in sy rus nie sal ingaan nie, behalwe aan die ongehoorsames?

19. En ons sien dat hulle deur ongeloof nie kon ingaan nie.

About Hebreërs Chapter 3

Read Hebreërs Chapter 3 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Hebreërs in the New Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Hebreërs
Chapter: 3
Testament: New Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Hebreërs. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Hebreërs Chapter 3 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Hebreërs Chapter 3?

Hebreërs Chapter 3 is part of the Book of Hebreërs in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Hebreërs Chapter 3 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from hebreers

  1. Hebreërs Chapter 2
  2. Hebreërs Chapter 10
  3. Hebreërs Chapter 9
  4. Hebreërs Chapter 6
  5. Hebreërs Chapter 5
  6. Hebreërs Chapter 1
  7. Hebreërs Chapter 8

Explore More from Nuwe Testament

  1. Jakobus Chapter 2
  2. Johannes Chapter 10
  3. 1 Korintiërs Chapter 7
  4. Handelinge Chapter 11
  5. Handelinge Chapter 7
  6. 2 Timoteus Chapter 1
  7. Markus Chapter 6

Related Chapters & Readings

  1. Romeine Chapter 4
  2. Hosea Chapter 2
  3. Rigters Chapter 18
  4. Romeine Chapter 12
  5. Daniël Chapter 12
  6. Eksodus Chapter 39
  7. Markus Chapter 15
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *