Read Hebreërs Chapter 1 Online
Read Hebreërs Chapter 1 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Hebreërs in the New Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Hebreërs and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Hebreërs 1
Hoofstuk 1
1. Nadat God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun
2. wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het.
3. Hy, wat die afskynsel is van sy heerlikheid en die afdruksel van sy wese en alle dinge dra deur die woord van sy krag, nadat Hy deur Homself die reiniging van ons sondes bewerk het, het gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogte,
4. terwyl Hy soveel uitnemender geword het as die engele namate Hy ‘n voortrefliker naam geërf het as hulle.
5. Want aan wie van die engele het Hy ooit gesê: U is my Seun, vandag het Ek U gegenereer? en weer: Ek sal vir Hom ‘n Vader wees, en Hy sal vir My ‘n Seun wees?
6. En wanneer Hy weer die Eersgeborene in die wêreld inbring, sê Hy: En al die engele van God moet Hom aanbid.
7. En van die engele sê Hy wel: Hy wat van sy boodskappers winde maak en van sy dienaars vuurvlamme;
8. maar van die Seun: U troon, o God, is tot in alle ewigheid, die septer van u koninkryk is ‘n regverdige septer;
9. U het geregtigheid liefgehad en ongeregtigheid gehaat; daarom het, o God, u God U gesalf met vreugde-olie bo u metgeselle;
10. en: U, o Here, het in die begin die aarde gegrondves en die hemele is werke van u hande.
11. Hulle sal vergaan, maar U bly; en hulle sal almal soos ‘n kleed verslyt,
12. en soos ‘n mantel sal U hulle toerol, en hulle sal verander word, maar U is dieselfde, en u jare het geen einde nie.
13. En aan watter een van die engele het Hy ooit gesê: Sit aan my regterhand totdat Ek u vyande gemaak het ‘n voetbank van u voete?
14. Is hulle nie almal dienende geeste wat vir diens uitgestuur word ter wille van die wat die saligheid sal beërwe nie?
About Hebreërs Chapter 1
Read Hebreërs Chapter 1 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Hebreërs in the New Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Hebreërs
Chapter: 1
Testament: New Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Hebreërs. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Hebreërs Chapter 1 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Hebreërs Chapter 1?
Hebreërs Chapter 1 is part of the Book of Hebreërs in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Hebreërs Chapter 1 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from hebreers
- Hebreërs Chapter 2
- Hebreërs Chapter 10
- Hebreërs Chapter 9
- Hebreërs Chapter 6
- Hebreërs Chapter 5
- Hebreërs Chapter 8
- Hebreërs Chapter 7
Explore More from Nuwe Testament
- 2 Petrus Chapter 2
- Galasiërs Chapter 6
- Markus Chapter 11
- Handelinge Chapter 5
- Kolossense Chapter 3
- Handelinge Chapter 3
- Galasiërs Chapter 1