2 Korintiërs Chapter 13

For English

Read 2 Korintiërs Chapter 13 Online

Read 2 Korintiërs Chapter 13 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 2 Korintiërs in the New Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of 2 Korintiërs and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

2 Korintiërs 13

Hoofstuk 13

1. Dit is die derde keer dat ek na julle toe kom. In die mond van twee of drie getuies sal elke woord vasstaan.

2. Ek het dit vroeër gesê, en ek sê dit vooruit soos toe ek die tweede keer aanwesig was, en ek skrywe dit nou in my afwesigheid aan die wat vroeër gesondig het en aan al die ander, dat as ek weer kom, ek nie sal spaar nie,

3. aangesien julle ‘n bewys soek van Christus wat in my spreek, en Hy is teenoor julle nie swak nie, maar kragtig onder julle.

4. Want al is Hy gekruisig uit swakheid, lewe Hy tog uit die krag van God. Want ons is ook swak in Hom, maar ons sal saam met Hom vir julle lewe deur die krag van God.

5. Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef. Of is julle nie seker van julself dat Jesus Christus in julle is nie—as julle ten minste nie verwerplik is nie!

6. Maar ek hoop dat julle sal insien dat ons nie verwerplik is nie.

7. Ek bid God dat julle geen kwaad mag doen nie—nie dat ons beproef mag blyk nie, maar dat julle kan doen wat goed is, en ons as verwerplikes kan wees.

8. Want ons kan niks doen teen die waarheid nie, maar wel vír die waarheid.

9. Want ons is bly as ons swak is en julle sterk. En hierom bid ons ook, naamlik om julle volmaking.

10. Daarom skryf ek dit in my afwesigheid om nie, as ek teenwoordig is, strengheid te gebruik nie, volgens die gesag wat die Here my gegee het om op te bou en nie om af te breek nie.

11. Verder, broeders, wees bly; word volmaak; laat julle vermaan; wees eensgesind; hou vrede, en die God van liefde en vrede sal met julle wees.

12. Groet mekaar met ‘n heilige kus.

13. (12) Al die heiliges groet julle.

14. (13) Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sy met julle almal! Amen.

About 2 Korintiërs Chapter 13

Read 2 Korintiërs Chapter 13 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 2 Korintiërs in the New Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: 2 Korintiërs
Chapter: 13
Testament: New Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading 2 Korintiërs. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading 2 Korintiërs Chapter 13 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is 2 Korintiërs Chapter 13?

2 Korintiërs Chapter 13 is part of the Book of 2 Korintiërs in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete 2 Korintiërs Chapter 13 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from 2-korintiers

  1. 2 Korintiërs Chapter 11
  2. 2 Korintiërs Chapter 7
  3. 2 Korintiërs Chapter 2
  4. 2 Korintiërs Chapter 9
  5. 2 Korintiërs Chapter 1
  6. 2 Korintiërs Chapter 10
  7. 2 Korintiërs Chapter 8

Explore More from Nuwe Testament

  1. Johannes Chapter 19
  2. Handelinge Chapter 9
  3. Hebreërs Chapter 10
  4. Galasiërs Chapter 3
  5. 1 Petrus Chapter 1
  6. Matteus Chapter 20
  7. Handelinge Chapter 15

Related Chapters & Readings

  1. Johannes Chapter 11
  2. Klaagliedere Chapter 5
  3. 1 Kronieke Chapter 17
  4. Josua Chapter 3
  5. Handelinge Chapter 21
  6. Numeri Chapter 10
  7. 2 Konings Chapter 17
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *