Hebreërs Chapter 5

For English

Read Hebreërs Chapter 5 Online

Read Hebreërs Chapter 5 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Hebreërs in the New Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Hebreërs and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Hebreërs 5

Hoofstuk 5

1. Want elke hoëpriester wat uit die mense geneem word, tree ten behoewe van mense op in die dinge wat in betrekking tot God staan, om gawes en offers vir die sondes te bring

2. as een wat kan saamvoel met die onwetendes en dwalendes, omdat hy self ook met swakheid bevange is.

3. En daarom juis moet hy, net soos vir die volk, so ook vir homself vanweë die sondes offer.

4. En niemand neem die waardigheid vir homself nie, maar hy wat deur God geroep word, net soos Aäron.

5. So het Christus ook Homself nie verheerlik om Hoëpriester te word nie, maar Hy het Hom verheerlik wat vir Hom gesê het: U is my Seun, vandag het Ek U gegenereer.

6. Soos Hy ook op ‘n ander plek sê: U is priester vir ewig volgens die orde van Melgisédek.

7. Hy wat in die dae van sy vlees gebede en smekinge met sterk geroep en trane aan Hóm geoffer het wat Hom uit die dood kon red, en ook verhoor is uit die angs—

8. Hy, al was Hy die Seun, het gehoorsaamheid geleer uit wat Hy gely het;

9. en nadat Hy volmaak is, het Hy vir almal wat Hom gehoorsaam is, ‘n bewerker van ewige saligheid geword

10. en is deur God genoem ‘n hoëpriester volgens die orde van Melgisédek;

11. waaroor ons veel te sê het wat swaar is om te verklaar, omdat julle traag geword het om te hoor.

12. Want hoewel julle vanweë die tyd leraars behoort te wees, het julle weer nodig dat ‘n mens julle die eerste beginsels van die woorde van God moet leer, en julle het weer behoefte aan melk en nie aan vaste spys nie.

13. Want elkeen wat melk gebruik, is onervare in die woord van geregtigheid, omdat hy ‘n kind is.

14. Maar vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoëns besit deur die gewoonte geoefen, om goed van kwaad te onderskei.

About Hebreërs Chapter 5

Read Hebreërs Chapter 5 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Hebreërs in the New Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Hebreërs
Chapter: 5
Testament: New Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Hebreërs. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Hebreërs Chapter 5 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Hebreërs Chapter 5?

Hebreërs Chapter 5 is part of the Book of Hebreërs in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Hebreërs Chapter 5 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from hebreers

  1. Hebreërs Chapter 2
  2. Hebreërs Chapter 10
  3. Hebreërs Chapter 9
  4. Hebreërs Chapter 6
  5. Hebreërs Chapter 1
  6. Hebreërs Chapter 8
  7. Hebreërs Chapter 7

Explore More from Nuwe Testament

  1. 1 Petrus Chapter 4
  2. Johannes Chapter 12
  3. Matteus Chapter 2
  4. Lukas Chapter 13
  5. Johannes Chapter 13
  6. 1 Korintiërs Chapter 8
  7. 1 Johannes Chapter 5

Related Chapters & Readings

  1. Johannes Chapter 4
  2. Ester Chapter 3
  3. 1 Konings Chapter 11
  4. Job Chapter 8
  5. Spreuke Chapter 29
  6. Eksodus Chapter 36
  7. Deuteronomium Chapter 13
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *