Daniël Chapter 12

For English

Read Daniël Chapter 12 Online

Read Daniël Chapter 12 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Daniël in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Daniël and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Daniël 12

Hoofstuk 12

1. En in dié tyd sal Mígael, die groot vors wat oor die kinders van jou volk staan, optree; en dit sal ‘n tyd van benoudheid wees soos daar nie gewees het vandat ‘n volk bestaan het tot op dié tyd nie; maar in dié tyd sal jou volk gered word, elkeen wat in die boek opgeskrywe staan.

2. En baie van die wat in die stof van die aarde slaap, sal ontwaak, sommige tot die ewige lewe en sommige tot groot smaadheid, vir ewig afgryslik.

3. En die verstandiges sal glinster soos die glans van die uitspansel, en die wat baie tot regverdigheid lei, soos die sterre vir ewig en altoos.

4. En jy, Daniël, hou die woorde geheim en verseël die boek tot die tyd van die einde toe; baie sal dit deursoek, en die kennis sal vermeerder.

5. En ek, Daniël, het gesien, en kyk daar het twee ander gestaan, die een duskant op die wal van die rivier en die ander oorkant op die wal van die rivier.

6. En een het aan die man, met linne bekleed, wat bo-oor die water van die rivier was, gesê: Hoe lank sal die einde van die wonderbaarlike dinge uitbly?

7. Toe hoor ek die man, met linne bekleed, wat bo-oor die water van die rivier was, en hy het sy regterhand en sy linkerhand na die hemel opgehef en gesweer by die Ewig-Lewende: ‘n Tyd, tye en ‘n halwe tyd, en as hulle die mag van die heilige volk geheel verstrooi het, sal al hierdie dinge vervul word.

8. En ek het dit gehoor, maar nie verstaan nie; daarom het ek gesê: My heer, wat is die uiteinde van hierdie dinge?

9. En hy het gesê: Gaan heen, Daniël, want die woorde bly verborge en verseël tot die tyd van die einde toe.

10. Baie sal gereinig en gesuiwer en gelouter word, maar die goddelose sal goddeloos handel; en geeneen van die goddelose mense sal verstaan nie, maar die verstandiges sal verstaan.

11. En van die tyd af dat die voortdurende offer afgeskaf en die ontsettende gruwel opgerig word, sal duisend twee honderd en negentig dae verloop.

12. Welgeluksalig is hy wat bly verwag en duisend drie honderd vyf en dertig dae bereik.

13. En jy, gaan heen na die einde; en jy sal rus en weer opstaan tot jou bestemming aan die einde van die dae.

About Daniël Chapter 12

Read Daniël Chapter 12 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Daniël in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Daniël
Chapter: 12
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Daniël. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Daniël Chapter 12 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Daniël Chapter 12?

Daniël Chapter 12 is part of the Book of Daniël in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Daniël Chapter 12 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Daniel

  1. Daniel Chapter 1
  2. Daniel Chapter 12
  3. Daniel Chapter 1
  4. Daniel Chapter 1
  5. Daniel Chapter 12
  6. Daniel Chapter 1
  7. Daniel Chapter 5

Explore More from Ou Testament

  1. 2 Konings Chapter 17
  2. Jesaja Chapter 47
  3. 1 Samuel Chapter 4
  4. Genesis Chapter 30
  5. Esra Chapter 7
  6. 1 Samuel Chapter 6
  7. Genesis Chapter 35

Related Chapters & Readings

  1. Genesis Chapter 48
  2. 1 Korintiërs Chapter 15
  3. 2 Konings Chapter 14
  4. 2 Kronieke Chapter 29
  5. Genesis Chapter 34
  6. Rut Chapter 4
  7. Josua Chapter 18
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *