Read Sagaria Chapter 6 Online
Read Sagaria Chapter 6 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Sagaria in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Sagaria and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Sagaria 6
Hoofstuk 6
1. En ek het weer my oë opgeslaan en gekyk—daar was vier strydwaens wat tussen die twee berge uit te voorskyn kom, en die berge was berge van koper.
2. Voor die eerste wa was bruin perde, en voor die tweede wa swart perde,
3. en voor die derde wa wit perde, en voor die vierde wa bont perde, sterkes.
4. Daarop het ek aangehef en aan die engel wat met my gespreek het, gesê: Wat beteken dit, my heer?
5. En die engel het geantwoord en vir my gesê: Dit is die vier winde van die hemel wat uitgaan nadat hulle hul gestel het by die Here van die ganse aarde.
6. Dié met die swart perde trek uit na die land van die noorde, en die wittes trek uit agter hulle aan; en die bontes trek uit na die land van die suide.
7. En toe die sterkes uittrek, het hulle begeer om weg te trek om die aarde te deurkruis; en Hy het gesê: Trek weg, deurkruis die aarde! En hulle het die aarde deurkruis.
8. Toe het Hy my geroep en aan my dit gesê: Kyk, die wat uittrek na die land van die noorde, hulle bring my Gees tot rus in die land van die noorde.
9. En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê:
10. Neem aan van die ballinge, uit die hand van Heldai, Tobía en Jedája—kom jy op dieselfde dag en gaan na die huis van Josía, die seun van Sefánja, waar hulle uit Babel aangekom het—
11. neem dan aan silwer en goud, en maak ‘n kroon en sit dit op die hoof van Josua, die seun van Jósadak, die hoëpriester,
12. en sê vir hom dit: So spreek die HERE van die leërskare: Kyk, daar kom ‘n Man wie se Naam is Spruit, en Hy sal uit sy plek uitspruit, en Hy sal die tempel van die HERE bou.
13. Ja, Hy sal die tempel van die HERE bou, en Hy sal majesteit verkry en sit en heers op sy troon; ook sal Hy ‘n priester wees op sy troon, en die raad van vrede sal tussen hulle twee bestaan.
14. En die kroon moet as gedagtenis bly aan Helem en Tobía en Jedája, en aan die vriendelikheid van die seun van Sefánja in die tempel van die HERE.
15. En die wat ver is, sal kom en aan die tempel van die HERE bou. Dan sal julle weet dat die HERE van die leërskare my na julle gestuur het. En dit sal so wees, as julle nougeset luister na die stem van die HERE julle God.
About Sagaria Chapter 6
Read Sagaria Chapter 6 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Sagaria in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Sagaria
Chapter: 6
Testament: Old Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Sagaria. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Sagaria Chapter 6 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Sagaria Chapter 6?
Sagaria Chapter 6 is part of the Book of Sagaria in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Sagaria Chapter 6 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from Ou Testament
- Jesaja Chapter 5
- Numeri Chapter 1
- Jesaja Chapter 6
- Jesaja Chapter 3
- Jesaja Chapter 14
- Jesaja Chapter 12
- Jesaja Chapter 4
Explore More from sagaria
- Sagaria Chapter 10
- Sagaria Chapter 14
- Sagaria Chapter 9
- Sagaria Chapter 3
- Sagaria Chapter 2
- Sagaria Chapter 1
- Sagaria Chapter 13