Sagaria Chapter 7

For English

Read Sagaria Chapter 7 Online

Read Sagaria Chapter 7 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Sagaria in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Sagaria and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Sagaria 7

Hoofstuk 7

1. En in die vierde jaar van koning Daríus het die woord van die HERE tot Sagaría gekom, op die vierde dag van die negende maand, in die maand Kislew.

2. Bet-el het toe Saréser en Regem-Meleg met sy manne gestuur om die aangesig van die HERE om genade te smeek

3. deur aan die priesters wat by die huis van die HERE van die leërskare was, en aan die profete die vraag te stel: Moet ek in die vyfde maand ween met vas soos ek nou al so baie jare gedoen het?

4. Daarop het die woord van die HERE van die leërskare tot my gekom en gesê:

5. Spreek tot die hele volk van die land en tot die priesters dit: As julle, nou sewentig jaar lank, in die vyfde en in die sewende maand gevas en getreur het, het julle toe werklik ter wille van My gevas?

6. En as julle eet en as julle drink, is dit dan nie júlle wat eet en júlle wat drink nie?

7. Is dit nie so met die woorde wat die HERE deur die diens van die vroeëre profete verkondig het nie, toe Jerusalem en sy omliggende stede nog bewoond en rustig was, en ook die Suidland en die Laeveld nog bewoond was?

8. Verder het die woord van die HERE tot Sagaría gekom en gesê:

9. So het die HERE van die leërskare gespreek en gesê: Spreek ‘n eerlike vonnis uit en bewys liefde en barmhartigheid die een aan die ander.

10. En moet nie die weduwee en die wees, die vreemdeling en die arme verdruk nie en kwaad in julle hart teenoor mekaar bedink nie.

11. Maar hulle het geweier om te luister en wederstrewig die skouer afgewend en hulle ore toegestop om nie te hoor nie.

12. Ook het hulle hul hart soos ‘n diamant gemaak, om nie die wet te verneem nie en die woorde wat die HERE van die leërskare deur sy Gees, deur die diens van die vroeëre profete gestuur het nie. So het daar dan van die HERE van die leërskare ‘n groot toorn gekom.

13. Daarom, soos Hy geroep en hulle nie gehoor het nie—so sal hulle roep, maar Ek nie hoor nie, het die HERE van die leërskare gesê.

14. Maar Ek sal hulle wegstorm onder al die nasies wat hulle nie geken het nie, terwyl die land agter hulle verwoes is, sodat niemand meer heen en weer trek nie. So het hulle dan die kostelike land tot ‘n wildernis gemaak.

About Sagaria Chapter 7

Read Sagaria Chapter 7 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Sagaria in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Sagaria
Chapter: 7
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Sagaria. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Sagaria Chapter 7 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Sagaria Chapter 7?

Sagaria Chapter 7 is part of the Book of Sagaria in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Sagaria Chapter 7 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Ou Testament

  1. Jesaja Chapter 5
  2. Jesaja Chapter 25
  3. Jesaja Chapter 12
  4. Jesaja Chapter 6
  5. Jesaja Chapter 2
  6. Jesaja Chapter 1
  7. Jesaja Chapter 14

Explore More from sagaria

  1. Sagaria Chapter 14
  2. Sagaria Chapter 3
  3. Sagaria Chapter 8
  4. Sagaria Chapter 9
  5. Sagaria Chapter 12
  6. Sagaria Chapter 6
  7. Sagaria Chapter 13

Related Chapters & Readings

  1. 2 Tessalonisense Chapter 1
  2. Psalms Chapter 75
  3. Psalms Chapter 28
  4. Handelinge Chapter 6
  5. Efesiërs Chapter 2
  6. Psalms Chapter 10
  7. Spreuke Chapter 14
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *