Read Sagaria Chapter 2 Online
Read Sagaria Chapter 2 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Sagaria in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Sagaria and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Sagaria 2
Hoofstuk 2
1. En ek het my oë opgehef en gekyk—daar was ‘n man met ‘n meetsnoer in sy hand.
2. Toe sê ek: Waar gaan u heen? En hy antwoord my: Om Jerusalem te meet, om te sien wat sy breedte en wat sy lengte is.
3. En meteens kom die engel wat met my gespreek het, vorentoe; en ‘n ander engel het te voorskyn gekom, hom tegemoet,
4. aan wie hy sê: Loop gou, spreek met hierdie jongman en sê: Jerusalem sal lê soos ‘n oop land weens die menigte van mense en vee daar binne-in.
5. En Ek sal vir hom wees, spreek die HERE, ‘n vurige muur rondom en tot heerlikheid daar binne-in.
6. Op, op, vlug uit die Noordland, spreek die HERE! Want Ek het julle na die vier windstreke van die hemel verstrooi, spreek die HERE.
7. Op, o Sion, red jouself, jy wat woon by die dogter van Babel!
8. Want so sê die HERE van die leërskare: Hy het my gestuur agter heerlikheid aan na die nasies wat julle uitgebuit het; want wie julle aanraak, raak sy oogappel aan.
9. Want kyk, Ek sal my hand oor hulle swaai, sodat hulle ‘n buit word vir hulle knegte. Dan sal julle weet dat die HERE van die leërskare my gestuur het.
10. Jubel, en wees bly, o dogter van Sion! Want kyk, Ek kom om in jou midde te woon, spreek die HERE.
11. En baie nasies sal hulle in dié dag by die HERE aansluit, en hulle sal My tot ‘n volk wees; en Ek sal in jou midde woon. Dan sal jy weet dat die HERE van die leërskare my na jou gestuur het.
12. En die HERE sal besit neem van Juda as sy erfdeel op die heilige grond en Jerusalem weer verkies.
13. Swyg alle vlees voor die HERE! Want Hy verhef Hom uit sy heilige woning.
About Sagaria Chapter 2
Read Sagaria Chapter 2 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Sagaria in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Sagaria
Chapter: 2
Testament: Old Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Sagaria. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Sagaria Chapter 2 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Sagaria Chapter 2?
Sagaria Chapter 2 is part of the Book of Sagaria in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Sagaria Chapter 2 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from Ou Testament
- Jesaja Chapter 5
- Jesaja Chapter 4
- Jesaja Chapter 3
- Jesaja Chapter 28
- Jesaja Chapter 6
- Jesaja Chapter 2
- Jesaja Chapter 1
Explore More from sagaria
- Sagaria Chapter 7
- Sagaria Chapter 14
- Sagaria Chapter 9
- Sagaria Chapter 10
- Sagaria Chapter 6
- Sagaria Chapter 3
- Sagaria Chapter 8