Read Hosea Chapter 12 Online
Read Hosea Chapter 12 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Hosea in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Hosea and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Hosea 12
Hoofstuk 12
1. Efraim hou hom besig met wind, en hy agtervolg die oostewind; die hele dag vermeerder hy leuens en geweld, en hulle sluit ‘n verbond met Assur, terwyl olie na Egipte gevoer word.
2. (12:3) Die HERE het ook ‘n twis met Juda, en Hy sal oor Jakob besoeking doen volgens sy weë, hom vergelde na sy dade.
3. (12:4) In die moederskoot het hy sy broer by die hakskeen gehou, en in sy manlike krag het hy met God geworstel.
4. (12:5) Ja, hy het met die Engel geworstel en die oorhand gekry, hy het geween en Hom gesmeek. By Bet-el het hy Hom gevind, en daar het Hy met ons gespreek.
5. (12:6) En HERE God van die leërskare, HERE is sy gedenknaam.
6. (12:7) En jy, tot jou God moet jy terugkeer, beoefen liefde en reg, en hoop gedurigdeur op jou God.
7. (12:8) Kanaän—in sy hand is daar ‘n valse weegskaal, hy hou daarvan om af te pers.
8. (12:9) Maar Efraim sê: Tog het ek ryk geword, ek het vir my ‘n vermoë verwerf. Alles wat ek verwerf het, is nie genoeg om op my enige sondeskuld te lê nie.
9. (12:10) Maar Ek is die HERE jou God van Egipteland af, Ek sal jou weer in tente laat woon soos in die dae van die huttefees.
10. (12:11) Ek het ook tot die profete gespreek, en Ek het gesigte vermenigvuldig en deur middel van die profete gelykenisse voorgedra.
11. (12:12) Was Gílead goddeloosheid hulle het louter nietigheid geword. In Gilgal het hulle beeste geoffer; so sal dan hulle altare wees soos kliphope op die vore van die landerye.
12. (12:13) En Jakob het gevlug na die veld van Aram, en Israel was diensbaar vir ‘n vrou as loon, en vir ‘n vrou het hy vee opgepas.
13. (12:14) Maar deur ‘n profeet het die HERE Israel uit Egipte laat optrek, en deur ‘n profeet is hulle opgepas.
14. (12:15) Efraim het die HERE bitterlik geterg; daarom sal Hy sy bloedskulde op hom laat neerkom, ja, sy Here sal hom vir die aangedane smaad vergelde.
About Hosea Chapter 12
Read Hosea Chapter 12 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Hosea in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Hosea
Chapter: 12
Testament: Old Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Hosea. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Hosea Chapter 12 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Hosea Chapter 12?
Hosea Chapter 12 is part of the Book of Hosea in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Hosea Chapter 12 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from Hosea
- Hoşea Chapter 14
- Hoşea Chapter 8
- Hoşea Chapter 12
- Hoşea Chapter 1
- Hoşea Chapter 10
- Hoşea Chapter 11
- Hoşea Chapter 9
Explore More from Ou Testament
- 2 Kronieke Chapter 6
- Psalms Chapter 64
- 1 Samuel Chapter 2
- Psalms Chapter 120
- Rigters Chapter 11
- Eksodus Chapter 12
- Hosea Chapter 4