Read Hosea Chapter 8 Online
Read Hosea Chapter 8 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Hosea in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Hosea and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Hosea 8
Hoofstuk 8
1. Die basuin aan jou mond! Soos ‘n arend skiet dit neer op die huis van die HERE! Omdat hulle my verbond oortree het en teen my wet gesondig het.
2. My roep hulle toe: My God, ons, Israel, ken U.
3. Israel het die goeie verwerp—die vyand sal hom agtervolg!
4. Húlle het konings aangestel, maar nie uit My nie; hulle het vorste gekies, maar sonder my wete; van hul silwer en goud het hulle vir hul afgode gemaak tot hulle verderf.
5. Jou kalf, o Samaría, is afskuwelik; my toorn is teen hulle ontvlam. Hoe lank sal hulle tot reinheid onbekwaam wees?
6. Want dit is ook uit Israel: ‘n smid het dit gemaak, en dit is geen god nie; maar tot splinters sal dit word—die kalf van Samaría.
7. Want hulle saai wind, maar hulle sal storm maai; dit het geen halm nie; wat uitspruit, lewer geen meel op nie; selfs as dit iets oplewer, sou vreemdelinge dit verslind.
8. Israel is verslind; alreeds is hulle onder die volke soos iets wat waardeloos is.
9. Want húlle het opgetrek na Assur—’n wilde-esel wat eiesinnig rondloop, is Efraim! —hulle het onwettige bondgenootskappe gewerf.
10. Ook al werf hulle onder die volke, Ek sal hulle nou saamraap, en hulle sal begin minder word weens die laste deur die koning van die vorste opgelê.
11. Want Efraim het die altare vermenigvuldig om te sondig—die altare het vir hom tot sonde geword.
12. Ek het hom tien duisende leringe van my wet voorgeskrywe, maar dit word as iets vreemds geag.
13. Slagoffers, My aangebied, offer hulle—vleis is dit, en hulle eet; die HERE het geen behae daarin nie. Nou sal Hy aan hulle ongeregtigheid dink en oor hulle sondes besoeking doen; hulle sal teruggaan na Egipte.
14. Omdat Israel sy Maker vergeet en paleise gebou het, en Juda ‘n menigte versterkte stede, daarom sal Ek ‘n vuur in sy stede slinger wat sy paleise sal verteer.
About Hosea Chapter 8
Read Hosea Chapter 8 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Hosea in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Hosea
Chapter: 8
Testament: Old Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Hosea. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Hosea Chapter 8 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Hosea Chapter 8?
Hosea Chapter 8 is part of the Book of Hosea in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Hosea Chapter 8 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from Hosea
- Hosea Chapter 6
- Hosea Chapter 11
- Hosea Chapter 2
- Hosea Chapter 12
- Hosea Chapter 12
- Hosea Chapter 7
- Hosea Chapter 6
Explore More from Ou Testament
- 1 Samuel Chapter 20
- Job Chapter 28
- Nehemia Chapter 10
- Rigters Chapter 7
- Jesaja Chapter 31
- 2 Kronieke Chapter 11
- Deuteronomium Chapter 32