Galasiërs Chapter 6

For English

Read Galasiërs Chapter 6 Online

Read Galasiërs Chapter 6 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Galasiërs in the New Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Galasiërs and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Galasiërs 6

Hoofstuk 6

1. Broeders, as iemand ewenwel deur een of ander misdaad oorval word, moet julle wat geestelik is, so een reghelp met die gees van sagmoedigheid, terwyl jy op jouself let, dat jy ook nie versoek word nie.

2. Dra mekaar se laste en vervul so die wet van Christus.

3. Want as iemand meen dat hy iets is, terwyl hy niks is nie, mislei hy homself.

4. Maar laat elkeen sy eie werk op die proef stel; en dan sal hy grond vir roem hê alleen wat homself betref en nie wat die ander betref nie.

5. Want elkeen sal sy eie pak dra.

6. Maar laat hom wat in die Woord onderwys ontvang, meedeel van alle goeie dinge aan hom wat onderwys gee.

7. Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai.

8. Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai.

9. En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie.

10. Laat ons dan, terwyl ons geleentheid het, aan almal goed doen, maar die meeste aan die huisgenote van die geloof.

11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe.

12. Almal wat ‘n mooi vertoning in die vlees wil maak, dié dwing julle om julle te laat besny net om nie ter wille van die kruis van Christus vervolg te word nie.

13. Want ook hulle wat besny word, hou self nie die wet nie; maar hulle wil hê dat julle besny moet word, sodat hulle in julle vlees kan roem.

14. Maar wat my betref, mag ek nooit roem nie, behalwe in die kruis van onse Here Jesus Christus, deur wie die wêreld vir my gekruisig is en ek vir die wêreld.

15. Want in Christus Jesus het nòg die besnydenis nòg die onbesnedenheid enige krag, maar ‘n nuwe skepsel.

16. En mag daar vrede en barmhartigheid wees oor almal wat sal wandel volgens hierdie reël, en oor die Israel van God!

17. Verder moet niemand my moeite aandoen nie, want ek dra die littekens van die Here Jesus in my liggaam.

18. Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle gees, broeders! Amen.

About Galasiërs Chapter 6

Read Galasiërs Chapter 6 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Galasiërs in the New Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Galasiërs
Chapter: 6
Testament: New Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Galasiërs. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Galasiërs Chapter 6 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Galasiërs Chapter 6?

Galasiërs Chapter 6 is part of the Book of Galasiërs in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Galasiërs Chapter 6 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from galasiers

  1. Galasiërs Chapter 2
  2. Galasiërs Chapter 4
  3. Galasiërs Chapter 1
  4. Galasiërs Chapter 3
  5. Galasiërs Chapter 5

Explore More from Nuwe Testament

  1. Hebreërs Chapter 5
  2. Markus Chapter 16
  3. 1 Petrus Chapter 3
  4. Hebreërs Chapter 3
  5. Handelinge Chapter 14
  6. Handelinge Chapter 16
  7. 2 Korintiërs Chapter 9

Related Chapters & Readings

  1. 2 Kronieke Chapter 23
  2. Psalms Chapter 87
  3. Rigters Chapter 10
  4. Handelinge Chapter 5
  5. Hebreërs Chapter 11
  6. Psalms Chapter 120
  7. Psalms Chapter 72
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *