Read Titus Chapter 2 Online
Read Titus Chapter 2 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Titus in the New Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Titus and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Titus 2
Hoofstuk 2
1. Maar spreek jy wat by die gesonde leer pas.
2. Die ou manne moet nugter wees, waardig, ingetoë, gesond in die geloof, in die liefde, in die lydsaamheid.
3. Die ou vroue moet ook in hulle gedrag wees soos dit die heiliges betaam, geen kwaadspreeksters of aan baie wyn verslaaf nie, maar leraresse van wat goed is,
4. sodat hulle die jong vroue kan leer om versigtig te wees, hulle mans en kinders lief te hê,
5. ingetoë te wees, kuis, huislik, goed, aan hul eie mans onderdanig, sodat die woord van God nie belaster word nie.
6. Vermaan die jong manne net so om ingetoë te wees.
7. Betoon jou in alles ‘n voorbeeld van goeie werke, met onvervalstheid in die leer, waardigheid, opregtheid.
8. Laat die woord gesond en onweerspreeklik wees, sodat die teëstanders beskaam kan word en niks slegs kan hê om van julle te sê nie.
9. Die diensknegte moet onderdanig wees aan hul eie here, hulle in alles behaag en nie teëpraat nie;
10. hulle moet niks ontvreemd nie, maar alle goeie trou betoon, sodat hulle die leer van God, ons Verlosser, in alles kan versier.
11. Want die reddende genade van God het aan alle mense verskyn
12. en leer ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, ingetoë en regverdig en vroom in die teenwoordige wêreld te lewe,
13. terwyl ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus,
14. wat Homself vir ons gegee het om ons te verlos van alle ongeregtigheid en vir Homself ‘n volk as sy eiendom te reinig, ywerig in goeie werke.
15. Spreek hierdie dinge en vermaan en bestraf in alle erns. Laat niemand jou verag nie.
About Titus Chapter 2
Read Titus Chapter 2 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Titus in the New Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Titus
Chapter: 2
Testament: New Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Titus. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Titus Chapter 2 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Titus Chapter 2?
Titus Chapter 2 is part of the Book of Titus in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Titus Chapter 2 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from Nuwe Testament
- Johannes Chapter 1
- Johannes Chapter 13
- Johannes Chapter 14
- Johannes Chapter 15
- Johannes Chapter 12
- Johannes Chapter 2
- Johannes Chapter 8
Explore More from titus
- Titus Chapter 3
- Titus Chapter 2
- Titus Chapter 2
- Titus Chapter 1
- Titus Chapter 1
- Titus Chapter 3
- Titus Chapter 3