Jesaja Chapter 32

For English

Read Jesaja Chapter 32 Online

Read Jesaja Chapter 32 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Jesaja in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Jesaja and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Jesaja 32

Hoofstuk 32

1. Kyk, ‘n koning sal regeer in geregtigheid, en die vorste sal heers volgens reg.

2. En elkeen sal wees soos ‘n toevlug teen die wind en ‘n skuiling teen die stortreën, soos waterstrome in ‘n dor streek, soos die skaduwee van ‘n swaar rots in ‘n land wat versmag.

3. Dan sal nie meer verblind wees die oë van die wat sien nie; en die ore van hulle wat hoor, sal luister;

4. en die hart van die onbedagsames sal leer om te verstaan, en die tong van die hakkelaars sal gou wees om duidelik te spreek;

5. die dwaas sal nie meer ‘n edele genoem word nie, en van die skelm sal nie gesê word dat hy vernaam is nie.

6. Want ‘n dwaas spreek dwaasheid en sy hart bring onheil voort, deur goddeloosheid te bedrywe en dwaling te spreek oor die HERE, deur die begeerte van die hongerige onvervuld te laat en die drank van die dorstige te laat ontbreek.

7. En die skelm—sy middele is sleg, hy beraam skandelike dade om die ellendiges te ruïneer met leuentaal, ook as die behoeftige spreek wat reg is.

8. Maar die edele beraam edele dade, en hy hou stand in wat edel is.

9. Staan op, geruste vroue, hoor my stem! Sorgelose dogters, luister na my woord!

10. ‘n Jaar en ‘n paar dae—en julle sal sidder, sorgelose dogters! Want dit is gedaan met die druiwe-oes, daar sal geen insameling van vrugte kom nie.

11. Bewe, geruste vroue! Sidder, sorgelose dogters! Trek julle uit, ontbloot julle en gord rougewade om julle lendene.

12. Hulle slaan op die bors vanweë die begeerlike velde, vanweë die vrugbare wingerdstok;

13. vanweë die akkers van my volk wat met dorings en distels opskiet, ja, vanweë al die huise van vreugde van die uitgelate stad.

14. Want die paleis is verlate, die stadsgewoel is in eensaamheid verander; die Heuwel en die Wagtoring dien as spelonke vir ewig, ‘n vreugde vir die wilde-esels, ‘n weiveld vir die troppe vee—

15. totdat oor ons uitgegiet word die Gees uit die hoogte; dan word die woestyn ‘n vrugteboord, en die vrugteboord self word vir ‘n bos gereken.

16. En die reg woon in die woestyn, en die geregtigheid hou verblyf in die vrugteboord.

17. En die werking van die geregtigheid sal vrede wees, en die voortbrengsel van die geregtigheid rus en veiligheid tot in ewigheid.

18. En my volk sal woon in ‘n plek van vrede en in veilige wonings en in plekke van ongestoorde rus.

19. Maar dit sal hael as die bos inmekaarstort en die stad wegsak in die laagte.

20. Welgeluksalig is julle wat by alle waters saai, wat die voet van os en esel vry laat loop!

About Jesaja Chapter 32

Read Jesaja Chapter 32 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Jesaja in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Jesaja
Chapter: 32
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Jesaja. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Jesaja Chapter 32 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Jesaja Chapter 32?

Jesaja Chapter 32 is part of the Book of Jesaja in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Jesaja Chapter 32 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Jesaja

  1. Jesaja Chapter 5
  2. Jesaja Chapter 2
  3. Jesaja Chapter 1
  4. Jesaja Chapter 14
  5. Jesaja Chapter 12
  6. Jesaja Chapter 9
  7. Jesaja Chapter 3

Explore More from Ou Testament

  1. Jona Chapter 4
  2. Jesaja Chapter 25
  3. 2 Konings Chapter 23
  4. Jeremia Chapter 34
  5. Psalms Chapter 42
  6. Sagaria Chapter 4
  7. Psalms Chapter 89

Related Chapters & Readings

  1. Genesis Chapter 43
  2. Handelinge Chapter 9
  3. Jeremia Chapter 31
  4. 1 Korintiërs Chapter 7
  5. Lukas Chapter 9
  6. 2 Samuel Chapter 12
  7. Johannes Chapter 10
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *