Prediker Chapter 10

For English

Read Prediker Chapter 10 Online

Read Prediker Chapter 10 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Prediker in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Prediker and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Prediker 10

Hoofstuk 10

1. Dooie vlieë laat die salf van die apteker stink en bederwe; ‘n bietjie dwaasheid weeg swaarder as wysheid, as eer.

2. Die hart van die wyse is na regs, maar die hart van ‘n dwaas is na links.

3. Ja, ook as die dwaas op die weg wandel, ontbreek sy verstand; en hy sê aan elkeen dat hy ‘n dwaas is.

4. As die toorn van die heerser teen jou opkom, verlaat nie jou pos nie, want bedaardheid voorkom groot foute.

5. Daar is ‘n verkeerdheid wat ek onder die son gesien het, ‘n dwaling wat van die maghebber uitgaan:

6. die dwaasheid word op groot hoogtes gestel, en die rykes moet in die vernedering sit.

7. Ek het slawe te perd gesien en vorste wat soos slawe op die grond loop.

8. Wie ‘n kuil grawe, kan daarin val; en een wat ‘n muur afbreek, ‘n slang kan hom byt.

9. Wie klippe uitbreek, kan hom daarmee seermaak; wie hout klowe, kan daardeur in gevaar kom.

10. As die yster stomp geword het, en ‘n mens die snykant nie geslyp het nie, moet hy die kragte meer inspan; maar wysheid is voordelig om iets te laat beantwoord.

11. As die slang byt voor die beswering, baat die besweerder nie.

12. Die woorde uit die mond van ‘n wyse is aangenaam, maar die lippe van ‘n dwaas verslind homself.

13. Die begin van die woorde van sy mond is dwaasheid, en die einde van sy mond is skadelike onverstandigheid.

14. En die dwaas gebruik baie woorde; maar die mens weet nie wat daar sal gebeur nie; en wat ná hom sal wees, wie kan hom dit te kenne gee?

15. Die inspanning van die dwaas vermoei hom, omdat hy nie eens weet om na die stad te gaan nie.

16. Wee jou, o land, as jou koning ‘n kind is, en as jou vorste in die môre vroeg maaltyd hou.

17. Gelukkig is jy, o land, as jou koning ‘n edele is, en as jou vorste op die regte tyd maaltyd hou soos manne en nie soos drinkers nie.

18. Deur allerhande luiheid versak die balkwerk, en deur slapheid van die hande lek die huis.

19. Vir plesier maak hulle maaltye klaar, en die wyn maak die lewe vrolik, en die geld verskaf alles.

20. Vloek die koning selfs in jou gedagte nie, en vloek in jou slaapkamer die ryke nie; want die voëls van die hemel sou die geluid kon wegvoer, en die gevleueldes die woord te kenne gee.

About Prediker Chapter 10

Read Prediker Chapter 10 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Prediker in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Prediker
Chapter: 10
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Prediker. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Prediker Chapter 10 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Prediker Chapter 10?

Prediker Chapter 10 is part of the Book of Prediker in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Prediker Chapter 10 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Ou Testament

  1. Jesaja Chapter 5
  2. Jesaja Chapter 2
  3. Jesaja Chapter 1
  4. Jesaja Chapter 14
  5. Jesaja Chapter 12
  6. Jesaja Chapter 9
  7. Jesaja Chapter 3

Explore More from prediker

  1. Prediker Chapter 3
  2. Prediker Chapter 3
  3. Prediker Chapter 9
  4. Prediker Chapter 10
  5. Prediker Chapter 1
  6. Prediker Chapter 4
  7. Prediker Chapter 11

Related Chapters & Readings

  1. Johannes Chapter 19
  2. Genesis Chapter 21
  3. 2 Kronieke Chapter 1
  4. 1 Tessalonisense Chapter 5
  5. 2 Samuel Chapter 21
  6. Psalms Chapter 58
  7. Lukas Chapter 24
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *