Read 2 Johannes Chapter 1 Online
Read 2 Johannes Chapter 1 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 2 Johannes in the New Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of 2 Johannes and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
2 Johannes 1
Hoofstuk 1
1. Die ouderling aan die uitverkore vrou en aan haar kinders—wat ek in waarheid liefhet, en nie ek alleen nie, maar ook almal wat die waarheid leer ken het;
2. ter wille van die waarheid wat in ons bly en by ons vir ewig sal wees—
3. genade, barmhartigheid, vrede sal met julle wees van God die Vader en van die Here Jesus Christus, die Seun van die Vader, in waarheid en liefde.
4. Ek was baie bly dat ek van u kinders gevind het wat in die waarheid wandel, soos ons ‘n gebod van die Vader ontvang het.
5. En nou bid ek u, uitverkore vrou, nie asof ek u ‘n nuwe gebod skryf nie, maar een wat ons van die begin af gehad het: dat ons mekaar moet liefhê.
6. En dit is die liefde, dat ons wandel volgens sy gebooie. Dit is die gebod soos julle van die begin af gehoor het dat julle daarin moet wandel.
7. Want baie verleiers het in die wêreld ingekom: die wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie. Dit is die verleier en die Antichris.
8. Wees op julle hoede, dat ons nie verloor wat ons deur arbeid verkry het nie, maar ‘n volle loon ontvang.
9. Elkeen wat ‘n oortreder is en nie bly in die leer van Christus nie, hy het God nie. Wie in die leer van Christus bly, hy het die Vader sowel as die Seun.
10. As iemand na julle kom en hierdie leer nie bring nie, ontvang hom nie in die huis nie en groet hom nie.
11. Want die een wat hom groet, het gemeenskap aan sy bose werke.
12. Alhoewel ek baie het om aan julle te skrywe, wou ek dit nie met papier en ink doen nie, maar ek hoop om na julle te kom en van mond tot mond te spreek, sodat ons blydskap volkome kan wees.
13. Die kinders van u uitverkore suster groet u. Amen.
About 2 Johannes Chapter 1
Read 2 Johannes Chapter 1 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 2 Johannes in the New Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: 2 Johannes
Chapter: 1
Testament: New Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading 2 Johannes. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading 2 Johannes Chapter 1 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is 2 Johannes Chapter 1?
2 Johannes Chapter 1 is part of the Book of 2 Johannes in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete 2 Johannes Chapter 1 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from 2-johannes
Explore More from Nuwe Testament
- Matteus Chapter 18
- Matteus Chapter 20
- Handelinge Chapter 26
- Matteus Chapter 15
- Efesiërs Chapter 1
- 1 Johannes Chapter 4
- Jakobus Chapter 3