1 Samuel Chapter 31

For English

Read 1 Samuel Chapter 31 Online

Read 1 Samuel Chapter 31 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 1 Samuel in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of 1 Samuel and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

1 Samuel 31

Hoofstuk 31

1. Terwyl die Filistyne teen Israel veg, het die manne van Israel vir die Filistyne weggevlug, en gesneuweldes het op die gebergte Gilbóa gelê.

2. En die Filistyne het Saul en sy seuns agternagesit, en die Filistyne het Jónatan en Abinádab en Malkisúa, die seuns van Saul, gedood.

3. Toe die geveg dan swaar word teen Saul, en die manne, die boogskutters, hom aantref, het hy gebewe van angs vir die skutters.

4. En Saul het aan sy wapendraer gesê: Trek jou swaard uit en deurboor my daarmee, anders kom hierdie onbesnedenes en deurboor my en dryf die spot met my. Maar sy wapendraer wou nie, omdat hy baie bevrees was. Daarop neem Saul die swaard en val daarin.

5. Toe sy wapendraer sien dat Saul dood was, het hy self ook in sy swaard geval en saam met hom gesterf.

6. So het dan Saul en sy drie seuns en sy wapendraer, ook al sy manne op dieselfde dag almal saam gesterwe.

7. Daarop sien die manne van Israel wat oorkant die vlakte en wat oorkant die Jordaan was, dat die manne van Israel gevlug het en dat Saul en sy seuns dood was, en hulle het die stede verlaat en gevlug; en die Filistyne het gekom en daarin gaan woon.

8. En toe die Filistyne die volgende dag kom om die gesneuweldes te plunder, kry hulle Saul en sy drie seuns nog daar lê op die gebergte Gilbóa.

9. En hulle het sy hoof afgekap en sy wapenrusting uitgetrek en dit in die land van die Filistyne rondgestuur om die blye boodskap te bring in die tempels van hulle afgode en aan die volk.

10. Daarna het hulle sy wapens in die Astarte-tempel neergelê, maar sy lyk teen die muur van Bet-San vasgeslaan.

11. Toe die inwoners van Jabes in Gílead daarvan hoor—wat die Filistyne aan Saul gedoen het—

12. het al die dapper manne hulle gereedgemaak en die hele nag deur getrek; en hulle het die lyk van Saul en die lyke van sy seuns van die muur van Bet-San afgehaal en by Jabes gekom en hulle daar verbrand.

13. En hulle het hul gebeente geneem en onder die tamarisk in Jabes begrawe en sewe dae lank gevas.

About 1 Samuel Chapter 31

Read 1 Samuel Chapter 31 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 1 Samuel in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: 1 Samuel
Chapter: 31
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading 1 Samuel. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading 1 Samuel Chapter 31 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is 1 Samuel Chapter 31?

1 Samuel Chapter 31 is part of the Book of 1 Samuel in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete 1 Samuel Chapter 31 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from 1 Samuel

  1. 1 Samuel Chapter 7
  2. 1 Samuel Chapter 8
  3. 1 Samuel Chapter 5
  4. 1 Samuel Chapter 4
  5. 1 Samuel Chapter 3
  6. 1 Samuel Chapter 6
  7. 1 Samuel Chapter 2

Explore More from Ou Testament

  1. Josua Chapter 23
  2. Deuteronomium Chapter 28
  3. Sagaria Chapter 10
  4. Esra Chapter 7
  5. Jesaja Chapter 13
  6. Spreuke Chapter 2
  7. Jesaja Chapter 63

Related Chapters & Readings

  1. Daniël Chapter 1
  2. 2 Konings Chapter 3
  3. Daniël Chapter 9
  4. 1 Kronieke Chapter 29
  5. Psalms Chapter 51
  6. Psalms Chapter 4
  7. Eksodus Chapter 39
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *