Openbaring Chapter 10

For English

Read Openbaring Chapter 10 Online

Read Openbaring Chapter 10 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Openbaring in the New Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Openbaring and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Openbaring 10

Hoofstuk 10

1. En ek het ‘n ander sterk engel uit die hemel sien neerdaal, bekleed met ‘n wolk, en ‘n reënboog was oor sy hoof, en sy aangesig was soos die son, en sy voete soos pilare van vuur;

2. en in sy hand het hy ‘n geopende boekie gehad, en hy het sy regtervoet op die see gesit en sy linkervoet op die land;

3. en hy het met ‘n groot stem uitgeroep soos ‘n leeu wat brul, en toe hy uitgeroep het, het die sewe donderslae hulle stemme laat hoor.

4. En toe die sewe donderslae hulle stemme laat hoor het, wou ek skrywe; maar ek het ‘n stem uit die hemel vir my hoor sê: Verseël wat die sewe donderslae gespreek het, en skryf dit nie op nie.

5. En die engel wat ek op die see en op die land sien staan het, het sy hand na die hemel opgehef,

6. en hy het gesweer by Hom wat tot in alle ewigheid lewe, wat die hemel geskape het en wat daarin is, en die aarde en wat daarin is, en die see en wat daarin is, dat daar geen tyd meer sal wees nie;

7. maar in die dae van die stem van die sewende engel, wanneer hy met die basuin sal blaas, dan is die verborgenheid van God volbring, soos Hy die blye tyding verkondig het aan sy diensknegte, die profete.

8. En die stem wat ek uit die hemel gehoor het, het weer tot my gespreek en gesê: Gaan, neem die geopende boekie in die hand van die engel wat op die see en op die land staan.

9. En ek het na die engel gegaan en aan hom gesê: Gee my die boekie. Toe sê hy vir my: Neem en eet dit op, en dit sal jou maag bitter maak, maar in jou mond sal dit soet wees soos heuning.

10. Toe neem ek die boekie uit die hand van die engel en eet dit op, en in my mond was dit soet soos heuning; maar toe ek dit geëet het, het my maag bitter geword.

11. En hy het vir my gesê: Jy moet weer profeteer oor baie volke en nasies en tale en konings.

About Openbaring Chapter 10

Read Openbaring Chapter 10 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Openbaring in the New Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Openbaring
Chapter: 10
Testament: New Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Openbaring. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Openbaring Chapter 10 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Openbaring Chapter 10?

Openbaring Chapter 10 is part of the Book of Openbaring in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Openbaring Chapter 10 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from Nuwe Testament

  1. Johannes Chapter 1
  2. Johannes Chapter 15
  3. Johannes Chapter 13
  4. Johannes Chapter 5
  5. Johannes Chapter 3
  6. Johannes Chapter 2
  7. Johannes Chapter 14

Explore More from Openbaring

  1. Openbaring Chapter 21
  2. Openbaring Chapter 16
  3. Openbaring Chapter 7
  4. Openbaring Chapter 18
  5. Openbaring Chapter 22
  6. Openbaring Chapter 5
  7. Openbaring Chapter 1

Related Chapters & Readings

  1. Jesaja Chapter 39
  2. Psalms Chapter 75
  3. 2 Samuel Chapter 6
  4. Prediker Chapter 9
  5. 2 Konings Chapter 12
  6. Psalms Chapter 6
  7. 1 Samuel Chapter 17
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *