2 Timoteus Chapter 4

For English

Read 2 Timoteus Chapter 4 Online

Read 2 Timoteus Chapter 4 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 2 Timoteus in the New Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of 2 Timoteus and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

2 Timoteus 4

Hoofstuk 4

1. Ek besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus, wat die lewende en die dode sal oordeel by sy verskyning en sy koninkryk:

2. verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering;

3. want daar sal ‘n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle ‘n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede,

4. en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels.

5. Maar wees jy in alles nugter; ly verdrukking; doen die werk van ‘n evangelis; vervul jou bediening.

6. Want ek word alreeds as ‘n drankoffer uitgegiet, en die tyd van my heengaan is naby.

7. Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou.

8. Verder is vir my weggelê die kroon van die geregtigheid wat die Here, die regverdige Regter, my in dié dag sal gee; en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat sy verskyning liefgehad het.

9. Beywer jou om gou na my te kom.

10. Want Demas het my verlaat, omdat hy die teenwoordige wêreld liefgekry het, en het na Thessaloníka vertrek, Crescens na Galásië, Titus na Dalmásië.

11. Lukas is alleen by my. Markus moet jy gaan haal en saam met jou bring, want hy kan my baie tot diens wees.

12. Tíchikus het ek na Éfese gestuur.

13. As jy kom, moet jy die reismantel bring wat ek by Carpus in Troas laat bly het, en die boeke, veral die perkamente.

14. Alexander, die kopersmid, het my baie kwaad aangedoen. Mag die Here hom vergeld na sy werke!

15. Jy moet ook vir hom oppas, want hy het ons woorde sterk teëgestaan.

16. In my eerste verdediging het niemand my bygestaan nie, maar almal het my verlaat. Mag dit hulle nie toegereken word nie!

17. Maar die Here het my bygestaan en my krag gegee, sodat deur my die prediking heeltemal volbring kan word en al die heidene dit kan hoor; en ek is uit die bek van die leeu verlos.

18. En die Here sal my verlos van elke bose werk en my red om in sy hemelse koninkryk in te gaan. Aan Hom die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen.

19. Groet Prisca en Aquila en die huis van Onesíforus.

20. Erástus het in Korinthe gebly. Trófimus het ek siek in Miléte agtergelaat.

21. Beywer jou om voor die winter te kom. Eubúlus en Pudens en Linus en Claudia en al die broeders groet jou.

22. Mag die Here Jesus Christus met jou gees wees! Die genade sy met julle! Amen.

About 2 Timoteus Chapter 4

Read 2 Timoteus Chapter 4 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 2 Timoteus in the New Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: 2 Timoteus
Chapter: 4
Testament: New Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading 2 Timoteus. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading 2 Timoteus Chapter 4 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is 2 Timoteus Chapter 4?

2 Timoteus Chapter 4 is part of the Book of 2 Timoteus in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete 2 Timoteus Chapter 4 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from 2-timoteus

  1. 2 Timoteus Chapter 1
  2. 2 Timoteus Chapter 3
  3. 2 Timoteus Chapter 2
  4. 2 Timoteus Chapter 2
  5. 2 Timóteus Chapter 1
  6. 2 Timoteus Chapter 1
  7. 2 Timóteus Chapter 3

Explore More from Nuwe Testament

  1. Jakobus Chapter 4
  2. Handelinge Chapter 22
  3. 1 Timoteus Chapter 2
  4. Handelinge Chapter 28
  5. Efesiërs Chapter 6
  6. Handelinge Chapter 24
  7. Openbaring Chapter 14

Related Chapters & Readings

  1. Deuteronomium Chapter 28
  2. 2 Konings Chapter 21
  3. 1 Kronieke Chapter 19
  4. Hooglied Chapter 4
  5. Amos Chapter 9
  6. 2 Korintiërs Chapter 7
  7. Hosea Chapter 11
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *