Read Levitikus Chapter 12 Online
Read Levitikus Chapter 12 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Levitikus in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Levitikus and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Levitikus 12
Hoofstuk 12
1. Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:
2. Spreek met die kinders van Israel en sê: As ‘n vrou swanger word en ‘n seun baar, sal sy sewe dae lank onrein wees; soos in die dae van die onreinheid as sy onwel is, sal sy onrein wees.
3. En op die agtste dag moet hy aan die vlees van sy voorhuid besny word.
4. Dan moet sy drie en dertig dae in die reinigingsbloed bly. Aan niks wat heilig is, moet sy raak nie en in die heiligdom mag sy nie kom nie totdat die dae van haar reiniging verby is.
5. Maar as sy ‘n dogter baar, sal sy twee weke onrein wees soos by haar maandelikse onreinheid. Dan moet sy ses en sestig dae in die reinigingsbloed bly.
6. En as die dae van haar reiniging in die geval van ‘n seun of ‘n dogter verby is, moet sy ‘n jaaroud lam as brandoffer en ‘n jong duif of tortelduif as sondoffer bring na die ingang van die tent van samekoms, na die priester toe;
7. dié moet dit offer voor die aangesig van die HERE en vir haar versoening doen; dan sal sy rein wees van haar bloedvloeiing. Dit is die wet van haar wat baar, in die geval van ‘n seun of ‘n dogter.
8. Maar as sy ‘n lam nie kan bekostig nie, moet sy twee tortelduiwe of twee jong duiwe neem, een as brandoffer en een as sondoffer; en die priester moet vir haar versoening doen; dan sal sy rein wees.
About Levitikus Chapter 12
Read Levitikus Chapter 12 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Levitikus in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Levitikus
Chapter: 12
Testament: Old Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Levitikus. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Levitikus Chapter 12 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Levitikus Chapter 12?
Levitikus Chapter 12 is part of the Book of Levitikus in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Levitikus Chapter 12 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from Levitikus
- Levitikus Chapter 19
- Levitikus Chapter 6
- Levitikus Chapter 1
- Levitikus Chapter 17
- Levitikus Chapter 8
- Levitikus Chapter 5
- Levitikus Chapter 3
Explore More from Ou Testament
- Prediker Chapter 5
- Job Chapter 11
- Eksodus Chapter 22
- Eksodus Chapter 21
- Jeremia Chapter 46
- Deuteronomium Chapter 13
- Jeremia Chapter 31