Read 2 Tessalonisense Chapter 1 Online
Read 2 Tessalonisense Chapter 1 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 2 Tessalonisense in the New Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of 2 Tessalonisense and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
2 Tessalonisense 1
Hoofstuk 1
1. Paulus en Silvánus en Timótheüs aan die gemeente van die Thessalonicense in God onse Vader en die Here Jesus Christus:
2. Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!
3. Ons moet God altyd oor julle dank, broeders, soos dit billik is, omdat julle geloof grootliks toeneem en die wederkerige liefde van elkeen van julle almal groter word,
4. sodat ons self in die gemeentes van God oor julle roem vanweë jul volharding en geloof onder al julle vervolginge en die verdrukkinge wat julle verduur—
5. ‘n teken van die regverdige oordeel van God, dat julle die koninkryk van God waardig geag mag word, waarvoor julle ook ly;
6. aangesien dit reg is by God om aan die wat julle verdruk, verdrukking te vergelde,
7. en aan julle wat verdruk word, verligting te gee saam met ons in die openbaring van die Here Jesus uit die hemel met sy magtige engele
8. in vuur en vlam, wanneer Hy wraak uitoefen op die wat God nie ken nie en op die wat aan die evangelie van onse Here Jesus nie gehoorsaam is nie.
9. Hulle sal as straf ondergaan ‘n ewige verderf, weg van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van sy sterkte,
10. wanneer Hy kom om verheerlik te word in sy heiliges en bewonder te word in almal wat glo, in daardie dag; want ons getuienis het by julle geloof gevind.
11. Daarom bid ons ook altyd vir julle dat onse God julle die roeping waardig mag ag, en dat Hy alle welgevalle aan wat goed is, en alle werk van die geloof met krag volkome mag maak,
12. sodat die Naam van onse Here Jesus Christus in julle verheerlik kan word en julle in Hom, ooreenkomstig die genade van onse God en die Here Jesus Christus.
About 2 Tessalonisense Chapter 1
Read 2 Tessalonisense Chapter 1 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 2 Tessalonisense in the New Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: 2 Tessalonisense
Chapter: 1
Testament: New Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading 2 Tessalonisense. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading 2 Tessalonisense Chapter 1 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is 2 Tessalonisense Chapter 1?
2 Tessalonisense Chapter 1 is part of the Book of 2 Tessalonisense in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete 2 Tessalonisense Chapter 1 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from 2 Tessalonisense
Explore More from Nuwe Testament
- 1 Johannes Chapter 5
- Lukas Chapter 19
- 2 Korintiërs Chapter 13
- Matteus Chapter 4
- Handelinge Chapter 14
- Galasiërs Chapter 6
- 1 Korintiërs Chapter 13