Read Jona Chapter 3 Online
Read Jona Chapter 3 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Jona in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Jona and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
Jona 3
Hoofstuk 3
1. En die woord van die HERE het vir die tweede maal tot Jona gekom en gesê:
2. Maak jou klaar, gaan heen na die groot stad Ninevé, en verkondig daar die boodskap wat Ek jou sal sê.
3. Toe maak Jona hom klaar en gaan na Ninevé volgens die woord van die HERE. En Ninevé was ‘n ontsaglike groot stad, drie dagreise te voet.
4. En Jona het begin met een dagreis ver die stad in te gaan en het gepreek en gesê: Nog veertig dae, dan word Ninevé verwoes.
5. En die manne van Ninevé het God geglo en ‘n vasdag uitgeroep, en groot en klein het hulle met rougewaad beklee.
6. En toe die berig die koning van Ninevé bereik, het hy opgestaan van sy troon en sy mantel afgehaal en in rougewaad gehuld in die as gaan sit.
7. En hy het in Ninevé laat uitroep en sê: Op las van die koning en sy groot manne—geen mens of dier, beeste of kleinvee mag aan iets proe nie, hulle mag nie wei of water drink nie;
8. maar mens en dier moet ‘n rougewaad om hê, en hulle moet ernstig tot God roep, en elkeen moet hom van sy verkeerde weg bekeer en van die onreg wat aan sy hande kleef.
9. Wie weet of God nie sal omkeer en berou sal hê nie, sodat Hy Hom afwend van die gloed van sy toorn en ons nie vergaan nie?
10. En God het hulle werke gesien dat hulle hul bekeer het van hulle verkeerde weg; toe het God berou gehad oor die onheil wat Hy gesê het dat Hy hulle sou aandoen, en Hy het dit nie gedoen nie.
About Jona Chapter 3
Read Jona Chapter 3 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Jona in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: Jona
Chapter: 3
Testament: Old Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Jona. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading Jona Chapter 3 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is Jona Chapter 3?
Jona Chapter 3 is part of the Book of Jona in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete Jona Chapter 3 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from Jona
Explore More from Ou Testament
- 1 Kronieke Chapter 17
- Genesis Chapter 39
- Eksodus Chapter 36
- Jesaja Chapter 61
- Daniël Chapter 8
- Jeremia Chapter 10
- Esra Chapter 7