Read 1 Timoteus Chapter 3 Online
Read 1 Timoteus Chapter 3 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 1 Timoteus in the New Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of 1 Timoteus and the Holy Bible online.
Choose a Chapter
1 Timoteus 3
Hoofstuk 3
1. Dit is ‘n betroubare woord: as iemand na ‘n opsienersamp verlang, begeer hy ‘n voortreflike werk.
2. ‘n Opsiener dan moet onberispelik wees, die man van een vrou, nugter, ingetoë, fatsoenlik, gasvry, bekwaam om te onderrig;
3. geen drinker, geen vegter, geen vuilgewinsoeker nie, maar vriendelik; geen strydlustige, geen geldgierige nie;
4. een wat sy eie huis goed regeer en sy kinders met alle waardigheid in onderdanigheid hou.
5. Maar as iemand nie weet om sy eie huis te regeer nie, hoe sal hy vir die gemeente van God sorg dra?
6. Hy moet nie ‘n nuweling wees nie, sodat hy nie verwaand word en in dieselfde oordeel as die duiwel val nie.
7. Maar hy moet ook goeie getuienis hê van die buitestaanders, sodat hy nie in veragting en in die strik van die duiwel val nie.
8. Net so moet die diakens waardig wees, nie uit twee monde spreek nie, nie verslaaf aan wyn nie, geen vuilgewinsoekers nie,
9. manne wat die verborgenheid van die geloof in ‘n rein gewete hou.
10. En hulle moet ook eers ‘n proeftyd deurmaak; daarna, as hulle onberispelik is, kan hulle dien.
11. Net so moet die vroue waardig wees, geen kwaadspreeksters nie, nugter, betroubaar in alles.
12. Die diakens moet manne van een vrou wees en hulle kinders en eie huis goed regeer.
13. Want die wat goed gedien het, verkry vir hulle ‘n eervolle plek en veel vrymoedigheid in die geloof in Christus Jesus.
14. Ek skryf jou hierdie dinge in die hoop om gou na jou te kom.
15. Maar as ek vertoef, dan kan jy weet hoe iemand hom moet gedra in die huis van God, wat die gemeente is van die lewende God, ‘n pilaar en grondslag van die waarheid.
16. En, onteenseglik, die verborgenheid van die godsaligheid is groot: God is geopenbaar in die vlees, is geregverdig in die Gees, het verskyn aan engele, is verkondig onder die heidene, is geglo in die wêreld, is opgeneem in heerlikheid.
About 1 Timoteus Chapter 3
Read 1 Timoteus Chapter 3 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of 1 Timoteus in the New Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.
Book Information
Book: 1 Timoteus
Chapter: 3
Testament: New Testament
How to Read this Chapter
Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading 1 Timoteus. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.
More Resources
Continue Reading the Bible
Continue reading 1 Timoteus Chapter 3 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.
Frequently Asked Questions
What is 1 Timoteus Chapter 3?
1 Timoteus Chapter 3 is part of the Book of 1 Timoteus in the Holy Bible.
Can I read this chapter online?
Yes. You can read the complete 1 Timoteus Chapter 3 online for free with easy chapter navigation.
More Chapters from 1-timoteus
- 1 Timoteus Chapter 4
- 1 Timoteus Chapter 6
- 1 Timoteus Chapter 2
- 1 Timoteus Chapter 5
- 1 Timoteus Chapter 1
- 1 Timoteus Chapter 5
- 1 Timoteus Chapter 3
Explore More from Nuwe Testament
- 2 Korintiërs Chapter 6
- Lukas Chapter 16
- Handelinge Chapter 19
- Johannes Chapter 6
- 2 Korintiërs Chapter 4
- 1 Tessalonisense Chapter 3
- Romeine Chapter 11