Hooglied Chapter 3

For English

Read Hooglied Chapter 3 Online

Read Hooglied Chapter 3 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Hooglied in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Hooglied and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Hooglied 3

Hoofstuk 3

1. Op my bed snags het ek gesoek na my sielsbeminde, ek het na hom gesoek, maar hom nie gevind nie.

2. Ek wil dan opstaan en in die stad rondgaan, in die strate en op die pleine wil ek na my sielsbeminde soek; ek het na hom gesoek, maar hom nie gevind nie.

3. Die wagte wat in die stad rondgaan, het my aangetref. Het julle my sielsbeminde nie gesien nie?

4. Skaars het ek van hulle af verder gegaan, of ek het my sielsbeminde gevind; ek het hom vasgehou en hom nie gelos voordat ek hom gebring het in die huis van my moeder en in die binnekamer van haar wat my gebaar het nie.

5. Ek besweer julle, dogters van Jerusalem, by die gemsbokke of by die takbokke van die veld om nie die liefde wakker te maak of op te wek voordat dit die liefde behaag nie.

6. Wie is dit wat daar opkom uit die woestyn soos rookpilare, omgeurd van mirre en wierook, van allerhande speserye van die koopman?

7. Kyk, dit is die draagstoel van Salomo, sestig helde daaromheen, van die helde van Israel,

8. hulle almal met ‘n swaard gewapend, geoefend vir oorlog, elkeen met sy swaard aan sy heup vanweë die nagtelike verskrikking.

9. Koning Salomo het vir hom ‘n draagstoel gemaak van die hout van die Líbanon;

10. die steile daarvan het hy gemaak van silwer, die leuning van goud, die sitplek van purper, die binnekant mooi opgemaak—’n liefdegawe van die dogters van Jerusalem.

11. Kom uit, dogters van Sion, en aanskou met vreugde die koning Salomo, die krans waarmee sy moeder hom bekrans het op sy troudag en op die dag dat sy hart vrolik is.

About Hooglied Chapter 3

Read Hooglied Chapter 3 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Hooglied in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Hooglied
Chapter: 3
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Hooglied. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Hooglied Chapter 3 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Hooglied Chapter 3?

Hooglied Chapter 3 is part of the Book of Hooglied in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Hooglied Chapter 3 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from hooglied

  1. Hooglied Chapter 1
  2. Hooglied Chapter 5
  3. Hooglied Chapter 8
  4. Hooglied Chapter 6
  5. Hooglied Chapter 4
  6. Hooglied Chapter 2
  7. Hooglied Chapter 7

Explore More from Ou Testament

  1. Ester Chapter 9
  2. Esegiël Chapter 23
  3. Sagaria Chapter 10
  4. Sagaria Chapter 8
  5. Esra Chapter 1
  6. Jeremia Chapter 37
  7. Psalms Chapter 41

Related Chapters & Readings

  1. Matteus Chapter 2
  2. 1 Timoteus Chapter 1
  3. Jeremia Chapter 1
  4. 2 Samuel Chapter 13
  5. Jesaja Chapter 21
  6. Deuteronomium Chapter 14
  7. 2 Kronieke Chapter 5
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *