For English

Read Miga Chapter 6 Online

Read Miga Chapter 6 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Miga in the Old Testament. Browse every verse with easy chapter navigation, continue to the next chapter, or explore the complete Book of Miga and the Holy Bible online.

Choose a Chapter

Miga 6

Hoofstuk 6

1. Hoor tog wat die HERE sê: Staan op, twis in teenwoordigheid van die berge, en laat die heuwels na jou stem luister!

2. Hoor, berge, die twis van die HERE! En onwankelbares, grondslae van die aarde! Want die HERE het ‘n twis met sy volk en sal met Israel ‘n regsgeding hou.

3. My volk, wat het Ek jou aangedoen, en waarmee het Ek jou vermoei? Antwoord My!

4. Ja, Ek het jou uit Egipteland laat optrek en jou uit die slawehuis losgekoop, en Ek het voor jou uit gestuur Moses, Aäron en Mirjam.

5. My volk, dink tog aan wat Balak, die koning van Moab, beraadslaag het, en wat Bíleam, die seun van Beor, hom geantwoord het, en wat gebeur het van Sittim af tot by Gilgal, sodat jy kennis kan dra van die regverdige dade van die HERE.

6. Waarmee sal ek die HERE tegemoetgaan en my buig voor die hoë God? Sal ek Hom tegemoetgaan met brandoffers, met jaaroud kalwers?

7. Sal die HERE ‘n welbehae hê in duisende ramme en tien duisende strome van olie? Sal ek my eersgeborene gee vir my oortreding, die vrug van my liggaam vir die sonde van my siel?

8. Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is; en wat vra die HERE van jou anders as om reg te doen en liefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou God?

9. Die stem van die HERE roep tot die stad—dit is heilsaam om u Naam te vrees—:Hoor die roede, en wie dit bestel het.

10. Is daar nog altyd in die huis van die goddelose skatte van onreg en ‘n skrale efa wat vervloek is?

11. Sal Ek rein kan wees by ‘n valse weegskaal en by ‘n sak vol bedrieglike gewigte?

12. Want die rykes in die stad is vol geweld, en die inwoners daarvan spreek leuentaal, en hulle tong is bedrog in hulle mond.

13. So slaan Ek jou dan ook met ‘n smartlike wond, met verwoesting weens jou sondes.

14. Jy sal eet, maar nie versadig word nie, sodat jou honger in jou binneste bly; en jy sal wegbring sonder om iets te red; en wat jy red, sal Ek aan die swaard oorgee.

15. Jy sal saai, maar nie maai nie; jy sal olywe uittrap, maar jou nie met olie salf nie, en mos maak, maar geen wyn drink nie.

16. Want die insettinge van Omri word onderhou en al die werke van die huis van Agab; en julle wandel ooreenkomstig hulle planne, sodat Ek jou tot ‘n woesteny sou maak en die inwoners daarvan ‘n bespotting: en die smaad van my volk sal julle dra.

About Miga Chapter 6

Read Miga Chapter 6 online from the Holy Bible. This chapter is part of the Book of Miga in the Old Testament. Continue reading with the chapter navigation above or explore the complete book.

Book Information

Book: Miga
Chapter: 6
Testament: Old Testament

How to Read this Chapter

Use the Previous and Next Chapter buttons to continue reading Miga. You can also adjust the font size for comfortable reading and browse other books of the Bible using the navigation links.

https://www.youtube.com/watch?v=rzsT_Q3KLzE

More Resources

Continue Reading the Bible

Continue reading Miga Chapter 6 and explore every book, chapter and verse of the Holy Bible. Use the navigation links above and below to move through the Scriptures with ease.

Frequently Asked Questions

What is Miga Chapter 6?

Miga Chapter 6 is part of the Book of Miga in the Holy Bible.

Can I read this chapter online?

Yes. You can read the complete Miga Chapter 6 online for free with easy chapter navigation.

More Chapters from miga

  1. Miga Chapter 1
  2. Miga Chapter 5
  3. Miga Chapter 2
  4. Miga Chapter 7
  5. Miga Chapter 4
  6. Miga Chapter 3

Explore More from Ou Testament

  1. Psalms Chapter 123
  2. Prediker Chapter 1
  3. Daniël Chapter 5
  4. Jesaja Chapter 53
  5. Psalms Chapter 74
  6. 1 Samuel Chapter 30
  7. Daniël Chapter 3

Related Chapters & Readings

  1. Rigters Chapter 4
  2. 1 Konings Chapter 7
  3. Psalms Chapter 130
  4. Job Chapter 3
  5. Openbaring Chapter 6
  6. Jesaja Chapter 19
  7. Hooglied Chapter 7
Share Your Love

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *